(S) Lewensvaardighede binne werkstyd
Doel: Positiewe Lewensverandering
Mense word op ‘n eenvoudige en effektiewe wyse begelei om verantwoordelikheid vir hulle eie lewens te neem en beter keuses te maak.
Werkers word toegerus om ‘n beter bydrae tot die werkplek te maak. Wanneer ‘n persoon ontdek dat sy lewe ‘n doel het en wat vir hom belangrik is, word sy werk meer betekenisvol en verbeter motivering.
Onderwerpe wat hanteer word:
- denke
- verantwoordelikheid
- waardes
- lewensdoel
- self-waarde
- kommunikasie
- self-beheer
- prioriteite
- rolmodel
- wees jouself
Studente word begelei om hul eie standpunte oor elke tema te formuleer, te ken en uit te leef.
Bright Star CORE kursus fokus minder op leierskap en meer op die student se bestuur van sy eie lewe
NB! Groep besprekings kan ook gemaak word, besigheid se visie & waardes kan dan inkorporeer word.
Minimum 10 persone per groep.
| Course Start Date | 2026-05-19 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-20 3:30 pm |
| Capacity | 12 |
| Available places | 12 |
| Price | R1 457 p.p. |
| Student Level | A, B, C, D |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 19 Mei Dag 2: 20 Mei |
| Location | KBOS |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Doel: Positiewe Lewensverandering
Mense word op ‘n eenvoudige en effektiewe wyse begelei om verantwoordelikheid vir hulle eie lewens te neem en beter keuses te maak.
Werkers word toegerus om ‘n beter bydrae tot die werkplek te maak. Wanneer ‘n persoon ontdek dat sy lewe ‘n doel het en wat vir hom belangrik is, word sy werk meer betekenisvol en verbeter motivering.
Onderwerpe wat hanteer word:
- denke
- verantwoordelikheid
- waardes
- lewensdoel
- self-waarde
- kommunikasie
- self-beheer
- prioriteite
- rolmodel
- wees jouself
Studente word begelei om hul eie standpunte oor elke tema te formuleer, te ken en uit te leef.
Bright Star CORE kursus fokus minder op leierskap en meer op die student se bestuur van sy eie lewe
NB! Groep besprekings kan ook gemaak word, besigheid se visie & waardes kan dan inkorporeer word.
Minimum 10 persone per groep.
| Course Start Date | 2026-08-11 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-12 3:30 pm |
| Capacity | 12 |
| Available places | 12 |
| Price | R1 457 p.p. |
| Student Level | A, B, C, D |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 11 Augustus Dag 2: 12 Augustus |
| Location | Ceres |
| Location | Ceres Museum(biblioteek) |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Doel: Positiewe Lewensverandering
Mense word op ‘n eenvoudige en effektiewe wyse begelei om verantwoordelikheid vir hulle eie lewens te neem en beter keuses te maak.
Werkers word toegerus om ‘n beter bydrae tot die werkplek te maak. Wanneer ‘n persoon ontdek dat sy lewe ‘n doel het en wat vir hom belangrik is, word sy werk meer betekenisvol en verbeter motivering.
Onderwerpe wat hanteer word:
- denke
- verantwoordelikheid
- waardes
- lewensdoel
- self-waarde
- kommunikasie
- self-beheer
- prioriteite
- rolmodel
- wees jouself
Studente word begelei om hul eie standpunte oor elke tema te formuleer, te ken en uit te leef.
Bright Star CORE kursus fokus minder op leierskap en meer op die student se bestuur van sy eie lewe
NB! Groep besprekings kan ook gemaak word, besigheid se visie & waardes kan dan inkorporeer word.
Minimum 10 persone per groep.
| Course Start Date | 2026-08-25 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-26 3:30 pm |
| Capacity | 12 |
| Available places | 12 |
| Price | R1 457 p.p. |
| Student Level | A, B, C, D |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 25 Augustus Dag 2: 26 Augustus |
| Location | KBOS |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Hierdie kursus is gebaseer op die identifisering van minderwaardige gevoelens wat tot sekere optredes aanduiding gee. Hierdie onderwerp vorm die fondasie vir die baie gewilde selfontdekkingskursus. Hierdie is ‘n struikelblok wat alle mense op alle vlakke beleef. Vir elkeen van ons, is dit ‘n ewige stryd om ons eie gedrag te interpreteer en insig te ontwikkel. Mense wat bevordering kry is egter soos kinders wat in graad 7 dink hulle is matrikulante en dan in Graad 8 weer die babas in die nuwe skool is. Nuwe verantwoordelikhied en status wek dikwels weer ou minderwaardigheidsgevoelens en -gedrag. Soos wat ons so baie in die selfontdekking gesien het, kan ‘n mens begin groei wanneer hy dit wat in sy kop aangaan kan identifiseer en die gevolge daarvan kan raaksien. In hierdie kursus kyk ons spesifiek na gedrag wat saamgaan met bevordering: “groot kop” kry, ongesonde streshantering en die rol van besittings in selfbeeld. Toesighouers en meer senior mense se tyd veroorsaak dikwels dat hulle nie ander lewensvaardigheidskursusse kan bywoon nie. Hierdie is dan doelbewus in ‘n dagkursus formaat opgestel. Voorbeelde sal ook spesifiek meer senior mense se behoeftes aanspreek.
| Course Start Date | 2026-09-22 8:30 am |
| Course End Date | 2026-09-22 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 15 |
| Price | R605 p.p. |
| Student Level | D,E |
| Duration | 1 dag |

| Course Start Date | 2026-10-27 8:30 am |
| Course End Date | 2026-10-27 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 20 |
| Price | R605 p.p. |
| Student Level | D,E |
| Duration | 1 dag |
| Location | Ceres |
| Location | Ceres |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Gesonde gesinne is die hart van hierdie kursus. In die 1e jaar word daar met baie van die Selfontdekkingkursus se beginsels gewerk. Ons fokus daarop dat elkeen moet verstaan dat ons as ouers / volwassenes na onsself moet kyk, en eerlik moet wees oor die areas waar ons groei nodig het. Eers dan sal die groei en verandering begin gebeur waarna elkeen van ons so desperaat verlang. ‘n Bewustheid van die self en ons invloed op die res van die huis word beklemtoon. Die huwelik word in detail bespreek - die rolle van man en vrou, die hantering van konflik en hoe ons beter met mekaar kan baklei, begrip vir die behoeftes van mans en vroue ens. Die program het ‘n sterk geestelike inslag.
Inskrywings, verkieslik getroude paartjies en maksimum 10 paartjies per groep.
| Course Start Date | 2026-05-01 9:30 am |
| Course End Date | 2026-05-01 3:30 pm |
| Capacity | 150 |
| Available places | 150 |
| Price | R16 744 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 10 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datums sal bevestig word met die plase. |
| Location | Op plaas |

| Price | R8 672 per groep + vervoer |

| Course Start Date | 2026-04-23 9:30 am |
| Course End Date | 2026-08-13 12:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 19 |
| Price | R16 744 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 10 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Location | Bronaar |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Gesonde gesinne is weereens die hart van die FruitfulFamilies 2 program. Waar die 1e jaar fokus op ons as ouers, fokus die 2e jaar op ons kinders. Die program poog om ouers te bemagtig met praktiese raad en gereedskap oor hoe om ons huise ‘n plek te maak waar ouers en kinders gesond kan groei en ontwikkel. Onderwerpe behels: ouerskapstyle, begrip vir temperament, die belangrikheid van familietyd en wat ons kan doen gedurende daardie tyd, dissipline, kommunikasie, roetine, die belangrikheid van ouers wat moet saamstaan en die maak van reëls.
| Course Start Date | 2026-05-01 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-01 12:30 pm |
| Capacity | 150 |
| Available places | 150 |
| Price | R16 744 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 10 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datums sal bevestig word met die plase. |
| Location | Op plaas |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Gesonde gesinne is weereens die hart van die FruitfulFamilies 2 program. Waar die 1e jaar fokus op ons as ouers, fokus die 2e jaar op ons kinders. Die program poog om ouers te bemagtig met praktiese raad en gereedskap oor hoe om ons huise ‘n plek te maak waar ouers en kinders gesond kan groei en ontwikkel. Onderwerpe behels: ouerskapstyle, begrip vir temperament, die belangrikheid van familietyd en wat ons kan doen gedurende daardie tyd, dissipline, kommunikasie, roetine, die belangrikheid van ouers wat moet saamstaan en die maak van reëls.
| Course Start Date | 2026-04-23 1:30 pm |
| Course End Date | 2026-08-13 4:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 19 |
| Price | R16 744 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 10 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Location | Bronaar |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Hierdie program het ten doel om ouers te bemagtig met praktiese raad, insig in die proses van ouerskap, en gereedskap oor hoe om hul huise ‘n plek te maak waar ouers en kinders gesond kan groei en ontwikkel. First Steps help ouers om die proses van ouerskap af te breek in kleiner, verstaanbare treë, en om in die proses te sien dat ons as ouers net soveel vorming as ons kinders nodig het. Daar word baie fokus op die ouer-en-kind-verhouding geplaas, veral as die belangrikste faktor binne moeilike dissipline situasies. Enige ouer welkom, kan veral vir enkelouers tot groot hulp wees.
Maksimum 20 per groep.
| Course Start Date | 2026-05-01 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-01 3:30 pm |
| Capacity | 150 |
| Available places | 150 |
| Price | R4 974 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 3 sessies van 3 uur elk |

| Price | R6 628 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 4 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datum sal bevestig word met die plase. |

| Course Start Date | 2026-10-01 9:30 am |
| Course End Date | 2026-10-22 12:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 20 |
| Price | R6 628 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 4 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datum sal bevestig word met die plase. |
| Location | Howbill |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Hierdie program het ten doel om ouers te bemagtig met praktiese raad, insig in die proses van ouerskap, en gereedskap oor hoe om hul huise ‘n plek te maak waar ouers en kinders gesond kan groei en ontwikkel. First Steps help ouers om die proses van ouerskap af te breek in kleiner, verstaanbare treë, en om in die proses te sien dat ons as ouers net soveel vorming as ons kinders nodig het. Daar word baie fokus op die ouer-en-kind-verhouding geplaas, veral as die belangrikste faktor binne moeilike dissipline situasies. Enige ouer welkom, kan veral vir enkelouers tot groot hulp wees.
Maksimum 20 per groep.
| Course Start Date | 2026-10-01 1:30 pm |
| Course End Date | 2026-10-22 4:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 20 |
| Price | R6 628 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 4 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datum sal bevestig word met die plase. |
| Location | Howbill |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Doel: Hierdie kursus het verbeterde selfvertroue as doel. Dit is ontwikkel spesifiek vir plase en binne die konteks van die bruin kultuur.
Dit bestaan uit 4 sessies van 3 uur elk. Die sessies word oor datums ± 3/4 weke uitmekaar versprei. Maksimum van 20 studente per groep.
| Course Start Date | 2026-05-27 9:30 am |
| Course End Date | 2026-06-24 12:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 19 |
| Price | R5 447 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 4 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datums sal bevestig word met die plase. |
| Location | weltevrede(Stanislaus) |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Doel: Hierdie kursus het verbeterde selfvertroue as doel. Dit is ontwikkel spesifiek vir plase en binne die konteks van die bruin kultuur.
Dit bestaan uit 4 sessies van 3 uur elk. Die sessies word oor datums ± 3/4 weke uitmekaar versprei. Maksimum van 20 studente per groep.
| Course Start Date | 2026-07-22 9:30 am |
| Course End Date | 2026-08-19 12:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 0 |
| Price | R5 447 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 4 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datums sal bevestig word met die plase. |
| Location | Bordeaux Pakstoor |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Doel: Hierdie kursus het verbeterde selfvertroue as doel. Dit is ontwikkel spesifiek vir plase en binne die konteks van die bruin kultuur.
Dit bestaan uit 4 sessies van 3 uur elk. Die sessies word oor datums ± 3/4 weke uitmekaar versprei. Maksimum van 20 studente per groep.
| Course Start Date | 2026-08-01 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-01 3:30 pm |
| Capacity | 100 |
| Available places | 100 |
| Price | R5 447 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 4 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datums sal bevestig word met die plase. |
| Location | Op plaas |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Doel: Hierdie kursus het verbeterde selfvertroue as doel. Dit is ontwikkel spesifiek vir plase en binne die konteks van die bruin kultuur.
Dit bestaan uit 4 sessies van 3 uur elk. Die sessies word oor datums ± 3/4 weke uitmekaar versprei. Maksimum van 20 studente per groep.
| Course Start Date | 2026-08-26 8:30 am |
| Course End Date | 2026-09-16 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 0 |
| Price | R5 447 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 4 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | 26 Augustus 2 September 9 September 16 September |
| Location | Kromfontein |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Doel: Hierdie kursus het verbeterde selfvertroue as doel. Dit is ontwikkel spesifiek vir plase en binne die konteks van die bruin kultuur.
Dit bestaan uit 4 sessies van 3 uur elk. Die sessies word oor datums ± 3/4 weke uitmekaar versprei. Maksimum van 20 studente per groep.
| Course Start Date | 2026-07-27 1:30 pm |
| Course End Date | 2026-08-24 4:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 5 |
| Price | R5 447 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 4 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | 27 Julie 3 Augustus 17 Augustus 24 Augustus |
| Location | morester landgoed |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Doel: Hierdie kursus volg Selfontdekking 1 op. Dit bestaan uit 3 sessies van omtrent 3 uur elk. Opvolg is baie belangrik – verandering veral op die vlak wat hier aangespreek word is moeilik!
| Course Start Date | 2026-06-08 8:30 am |
| Course End Date | 2026-06-22 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 20 |
| Price | R4 180 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 3 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datums sal bevestig word met die plase. |
| Location | Verdun |