S4. Selfontdekking 1
Doel: Hierdie kursus het verbeterde selfvertroue as doel. Dit is ontwikkel spesifiek vir plase en binne die konteks van die bruin kultuur.
Dit bestaan uit 4 sessies van 3 uur elk. Die sessies word oor datums ± 3/4 weke uitmekaar versprei. Maksimum van 20 studente per groep.
Course Properties
| Course Start Date | 2026-05-27 9:30 am |
| Course End Date | 2026-06-24 12:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 19 |
| Price | R5 447 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 4 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datums sal bevestig word met die plase. |
| Location | weltevrede(Stanislaus) |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Registrants List
| NUM | Farm / Organization | Registration Date |
|---|---|---|
| 1 | Stanislaus Agri | 2026-02-23 |
