S9. Fruitful Families 1
Gesonde gesinne is die hart van hierdie kursus. In die 1e jaar word daar met baie van die Selfontdekkingkursus se beginsels gewerk. Ons fokus daarop dat elkeen moet verstaan dat ons as ouers / volwassenes na onsself moet kyk, en eerlik moet wees oor die areas waar ons groei nodig het. Eers dan sal die groei en verandering begin gebeur waarna elkeen van ons so desperaat verlang. ‘n Bewustheid van die self en ons invloed op die res van die huis word beklemtoon. Die huwelik word in detail bespreek - die rolle van man en vrou, die hantering van konflik en hoe ons beter met mekaar kan baklei, begrip vir die behoeftes van mans en vroue ens. Die program het ‘n sterk geestelike inslag.
Inskrywings, verkieslik getroude paartjies en maksimum 10 paartjies per groep.
Course Properties
| Course Start Date | 2026-05-01 9:30 am |
| Course End Date | 2026-05-01 3:30 pm |
| Capacity | 150 |
| Available places | 150 |
| Price | R16 744 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 10 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datums sal bevestig word met die plase. |
| Location | Op plaas |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
