S10. Fruitful Families 2

Gesonde gesinne is weereens die hart van die FruitfulFamilies 2 program.  Waar die 1e jaar fokus op ons as ouers, fokus die 2e jaar op ons kinders.  Die program poog om ouers te bemagtig met praktiese raad en gereedskap oor hoe om ons huise ‘n plek te maak waar ouers en kinders gesond kan groei en ontwikkel.  Onderwerpe behels: ouerskapstyle, begrip vir temperament, die belangrikheid van familietyd en wat ons kan doen gedurende daardie tyd, dissipline, kommunikasie, roetine, die belangrikheid van ouers wat moet saamstaan en die maak van reëls.                            

Course Properties

Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-05-01 12:30 pm
Capacity 150
Available places 150
Price R16 744 per groep + vervoer
Student Level A - C
Duration 10 sessies van 3 uur elk
Multiple classes Yes
Details for classes Datums sal bevestig word met die plase.
Location Op plaas
Category (S) Lewensvaardighede binne werkstyd

Please login to register for this course

No registration records found