S10. Fruitful Families 2
Gesonde gesinne is weereens die hart van die FruitfulFamilies 2 program. Waar die 1e jaar fokus op ons as ouers, fokus die 2e jaar op ons kinders. Die program poog om ouers te bemagtig met praktiese raad en gereedskap oor hoe om ons huise ‘n plek te maak waar ouers en kinders gesond kan groei en ontwikkel. Onderwerpe behels: ouerskapstyle, begrip vir temperament, die belangrikheid van familietyd en wat ons kan doen gedurende daardie tyd, dissipline, kommunikasie, roetine, die belangrikheid van ouers wat moet saamstaan en die maak van reëls.
Course Properties
| Course Start Date | 2026-04-23 1:30 pm |
| Course End Date | 2026-08-13 4:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 19 |
| Price | R16 744 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 10 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Location | Bronaar |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Registrants List
| NUM | Farm / Organization | Registration Date |
|---|---|---|
| 1 | Bronaar Plase | 2026-03-02 |
