S12. First Steps (3 sessies)
Hierdie program het ten doel om ouers te bemagtig met praktiese raad, insig in die proses van ouerskap, en gereedskap oor hoe om hul huise ‘n plek te maak waar ouers en kinders gesond kan groei en ontwikkel. First Steps help ouers om die proses van ouerskap af te breek in kleiner, verstaanbare treë, en om in die proses te sien dat ons as ouers net soveel vorming as ons kinders nodig het. Daar word baie fokus op die ouer-en-kind-verhouding geplaas, veral as die belangrikste faktor binne moeilike dissipline situasies. Enige ouer welkom, kan veral vir enkelouers tot groot hulp wees.
Maksimum 20 per groep.
Course Properties
| Course Start Date | 2026-05-01 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-01 3:30 pm |
| Capacity | 150 |
| Available places | 150 |
| Price | R4 974 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 3 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datums sal bevestig word met die plase. |
| Location | Op plaas |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
