(N) Lisensies en Ryvaardighede

Om onervare of nuwe vurkhyserdrywers op te lei in rytegnieke en veiligheid.  Om die lisensie te bekom wat deur die wet vereis word en wat daarna tweejaarliks hernu moet word. 

Hierdie datum op website is net vir inskrywings doeleindes en nie datum van kursus

Die kursus word ingedeel op n rooster, met datum en lokaal

Dokumente benodig:

  • Afskrif van Oogtoets(Visual Screening)
  • ID afskrif van student (gesertifiseer)
  • Afskrif van Mediese verslag – deur dokter of suster in diens
  • Skool Kwalifikasie – brief wat bevestig wanneer die persoon skool verlaat het is ook voldoende, geteken deur persoon se bestuurder
Course Start Date 2026-07-30 8:30 am
Course End Date 2026-07-30 3:30 pm
Capacity 150
Available places 88
Price R1570 pp
Student Level B
Duration 2 dae
Multiple classes yes
Details for classes Hierdie datum op website is net vir inskrywings doeleindes en nie datum van kursus Die kursus word ingedeel op n rooster, met datum en lokaal
Location Op plaas
Category (N) Lisensies en Ryvaardighede

Please login to register for this course

DOEL:  ‘n Rubberstempel en wettige vereiste vir ervare vurkhyserdrywers.

datum op website is net vir inskrywings doeleindes en nie datum van kursus

Die kursus word ingedeel op n rooster, met datum en lokaal

Indien lisensie verval het, moet die hertoets binne 3 maande gedoen word vanaf datum wat dit verval het. Indien jy langer wag, moet jy weer die nuwelinge kursus doen.

Dokumente benodig:

  • Afskrif van Oogtoets(Visual Screening)
  • ID afskrif van student (gesertifiseer)
  • Afskrif van Mediese verslag – deur dokter of suster in diens
  • Skool Kwalifikasie – brief wat bevestig wanneer die persoon skool verlaat het is ook voldoende, geteken deur persoon se bestuurder
  • Hertoetse - afskrif van vorige vurkhyser sertifikaat
Course Start Date 2026-07-30 8:30 am
Course End Date 2026-07-30 3:30 pm
Capacity 250
Available places 71
Price R863.00 pp
Student Level B
Duration 1 dag
Details for classes datum op website is net vir inskrywings doeleindes en nie datum van kursus Die kursus word ingedeel op n rooster, met datum en lokaal
Location Op plaas
Category (N) Lisensies en Ryvaardighede

Please login to register for this course

Datum op website is net vir inskrywings doeleindes en nie datum van kursus

Die kursus word ingedeel op n rooster, met datum en lokaal

Indien lisensie verval het, moet die hertoets binne 3 maande gedoen word vanaf datum wat dit verval het. Indien jy langer wag, moet jy weer die nuwelinge kursus doen.

Dokumente benodig:

  • Afskrif van Oogtoets(Visual Screening)
  • ID afskrif van student (gesertifiseer)
  • Afskrif van Mediese verslag – deur dokter of suster aan diens
  • Skool Kwalifikasie – brief wat bevestig wanneer die persoon skool verlaat het is ook voldoende, geteken deur persoon se bestuurder
  • Hertoetse – n afskrif van die persoon se vorige vurkhyser sertifikaat
Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-05-01 3:30 pm
Capacity 100
Available places 88
Price R863.00 pp
Student Level B: Spesialis
Duration 1 dag
Details for classes Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase
Location Op plaas
Category (N) Lisensies en Ryvaardighede

Please login to register for this course

Datum op website is net vir inskrywings doeleindes en nie datum van kursus

Die kursus word ingedeel op n rooster, met datum en lokaal

Indien lisensie verval het, moet die hertoets binne 3 maande gedoen word vanaf datum wat dit verval het. Indien jy langer wag, moet jy weer die nuwelinge kursus doen.

Dokumente benodig:

Afskrif van Oogtoets(Visual Screening)

  • ID afskrif van student (gesertifiseer)
  • Afskrif van Mediese verslag – deur dokter of suster aan diens
  • Skool Kwalifikasie – brief wat bevestig wanneer die persoon skool verlaat het is ook voldoende, geteken deur persoon se bestuurder
Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-05-01 3:30 pm
Capacity 100
Available places 92
Price R1570.00 pp
Student Level B: Spesialis
Duration 2 dae
Multiple classes yes
Details for classes Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase
Location Op plaas
Category (N) Lisensies en Ryvaardighede

Please login to register for this course

DOEL: Vragmotorsbestuurders wat gevaarlike goedere vervoer, word volgens wet verplig om 'n sertifikaat te bekom wat uitgereik is deur 'n goedgekeurde akkrediteerde instansie. Sommige van die produkte wat julle vervoer word wel as gevaarlik bestempel. Sertifikate moet jaarliks hernu word.

Benodighede:

  • ID afskrif gesertifiseer
  • Bestuurslisensie afskrif
  • Medies – wat oogtoets insluit( PRDP lisensie ook voldoende)
  • 25 jaar en ouer wees
  • Sertifikaat moet elke jaar hernu word

Inhoud / Modules
Wat gaan die studente leer/wat gaan behandel word in die kursus) • Wat is gevaarstowwe
• Verskillende klasse van gevaarstowwe
• Dokumentasie betrokke by gevaarstowwe
• Verskillende plakkate op voertuig en wat mag waneer verwyder word.
• Laai instruksies
• Wat om te doen in ‘n noodgeval en redes wat daartoe lei.
• Veiligheidsaspekte 

Course Start Date 2026-11-06 8:30 am
Course End Date 2026-11-06 3:30 pm
Capacity 50
Available places 36
Price R1690.00 pp
Student Level B: Spesialis
Duration 1 dag
Details for classes Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (N) Lisensies en Ryvaardighede

Please login to register for this course

DOEL: Vragmotorsbestuurders wat gevaarlike goedere vervoer, word volgens wet verplig om 'n sertifikaat te bekom wat uitgereik is deur 'n goedgekeurde instansie. Sommige van die produkte wat julle vervoer word wel as gevaarlik bestempel. 

Benodighede:

  • ID afskrif gesertifiseer
  • Bestuurslisensie afskrif
  • Medies – wat oogtoets insluit(PRDP lisensie ook voldoende)
  • Ouer as 25jaar
  • Sertifikaat moet elke jaar hernu word

Inhoud / Modules
Wat gaan die studente leer/wat gaan behandel word in die kursus) • Wat is gevaarstowwe
• Verskillende klasse van gevaarstowwe
• Dokumentasie betrokke by gevaarstowwe
• Verskillende plakkate op voertuig en wat mag waneer verwyder word.
• Laai instruksies
• Wat om te doen in ‘n noodgeval en redes wat daartoe lei.
• Veiligheidsaspekte

Course Start Date 2026-11-06 8:30 am
Course End Date 2026-11-06 3:30 pm
Capacity 50
Available places 48
Price R3317.00 pp
Student Level B: Spesialis
Duration 2 dae
Multiple classes yes
Details for classes Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (N) Lisensies en Ryvaardighede

Please login to register for this course

DOEL: Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is, maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry.

KURSUSVEREISTE: Die persoon moet reeds 'n bietjie ervaring hê op die digger-loader en moet `n kode 8 bestuurderslisensie hê indien die persoon die masjien op openbare paaie gaan bestuur.

Indien lisensie verval het, moet die hertoets binne 3 maande gedoen word vanaf datum wat dit verval het. Indien jy langer wag, moet jy weer die nuwelinge kursus doen.

Die is n 1 dag kursus

Dokumente benodig:

  • Afskrif van oogtoets
  • gesertifiseerde ID afskrif
  • Afskrif van vorige sertifikaat
Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-10-31 3:00 pm
Capacity 50
Available places 26
Price R1185.00 pp
Student Level B: Spesialis
Duration 1 dag
Details for classes Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase
Location Op plaas
Category (N) Lisensies en Ryvaardighede

Please login to register for this course

DOEL: Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is, maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry.

KURSUSVEREISTE:  moet `n kode 8 bestuurderslisensie hê indien op openbare paaie die masjien gaan bestuur.

Die is n 3 dae ( 1 dag teorie, 2 dae prakties)

Dokumente benodig:

  • Afskrif van oogtoets
  • gesertifiseerde ID afskrif

Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-10-31 3:00 pm
Capacity 50
Available places 38
Price R2303.00 pp
Student Level B: Spesialis
Duration 3 dae

Course Start Date 2026-08-08 8:30 am
Course End Date 2026-10-31 3:00 pm
Capacity 50
Available places 50
Price R2303.00 pp
Student Level B: Spesialis
Duration 3 dae
Multiple classes yes
Details for classes Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase
Location Op plaas
Category (N) Lisensies en Ryvaardighede

Please login to register for this course

DOEL: Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is, maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry.

KURSUSVEREISTE: Die persoon moet reeds 'n bietjie ervaring hê op die digger-loader en moet `n kode 8 bestuurderslisensie hê indien die persoon die masjien op openbare paaie gaan bestuur.

Indien lisensie verval het, moet die hertoets binne 3 maande gedoen word vanaf datum wat dit verval het. Indien jy langer wag, moet jy weer die nuwelinge kursus doen.

Dokumente benodig:

  • Afskrif van oogtoets
  • gesertifiseerde ID afskrif
  • Afskrif van vorige sertifikaat
Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-10-30 3:30 pm
Capacity 50
Available places 48
Price R1179.00 pp
Student Level B
Duration 1 dag
Details for classes Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Inskrwying word ingedeel op n rooster met datum en lokaal, rooster word dan uitgestuur

KURSUSVEREISTE: moet `n kode 8 bestuurderslisensie hê indien die persoon die masjien op openbare paaie gaan bestuur.

Dokumente benodig:

  • Afskrif van oogtoets
  • gesertifiseerde ID afskrif
  • Afskrif van vorige sertifikaat
Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-11-06 3:30 pm
Capacity 50
Available places 49
Price R2282.00 pp
Student Level B
Duration 2 dae
Multiple classes yes
Details for classes Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Inksrywing word ingedeel op rooster met datum en lokaal, rooster word dan uitgestuur