N6. Vervoer van gevaarlike gifstowwe: Nuwelinge
DOEL: Vragmotorsbestuurders wat gevaarlike goedere vervoer, word volgens wet verplig om 'n sertifikaat te bekom wat uitgereik is deur 'n goedgekeurde instansie. Sommige van die produkte wat julle vervoer word wel as gevaarlik bestempel.
Benodighede:
- ID afskrif gesertifiseer
- Bestuurslisensie afskrif
- Medies – wat oogtoets insluit(PRDP lisensie ook voldoende)
- Ouer as 25jaar
- Sertifikaat moet elke jaar hernu word
Inhoud / Modules
Wat gaan die studente leer/wat gaan behandel word in die kursus) • Wat is gevaarstowwe
• Verskillende klasse van gevaarstowwe
• Dokumentasie betrokke by gevaarstowwe
• Verskillende plakkate op voertuig en wat mag waneer verwyder word.
• Laai instruksies
• Wat om te doen in ‘n noodgeval en redes wat daartoe lei.
• Veiligheidsaspekte
Course Properties
| Course Start Date | 2026-11-06 8:30 am |
| Course End Date | 2026-11-06 3:30 pm |
| Capacity | 50 |
| Available places | 48 |
| Price | R3317.00 pp |
| Student Level | B: Spesialis |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (N) Lisensies en Ryvaardighede |
| NUM | Farm / Organization | Registration Date |
|---|---|---|
| 1 | Môrester Landgoed | 2026-04-21 |
| 2 | Kromfontein | 2026-03-19 |
