N10. Excavator Nuweling
DOEL: Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is, maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry.
KURSUSVEREISTE: moet `n kode 8 bestuurderslisensie hê indien die persoon die masjien op openbare paaie gaan bestuur.
Dokumente benodig:
- Afskrif van oogtoets
- gesertifiseerde ID afskrif
- Afskrif van vorige sertifikaat
Course Properties
| Course Start Date | 2026-08-08 8:30 am |
| Course End Date | 2026-11-06 3:30 pm |
| Capacity | 50 |
| Available places | 49 |
| Price | R2282.00 pp |
| Student Level | B |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Inksrywing word ingedeel op rooster met datum en lokaal, rooster word dan uitgestuur |
| Location | Op plaas |
| Category | (N) Lisensies en Ryvaardighede |
| NUM | Farm / Organization | Registration Date |
|---|---|---|
| 1 | Eselfontein | 2026-08-03 |
