N8. Diggerloader: Nuwelinge
DOEL: Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is, maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry.
KURSUSVEREISTE: moet `n kode 8 bestuurderslisensie hê indien die persoon die masjien op openbare paaie gaan bestuur .
Die is n 3 dae ( 1 dag teorie, 2 dae prakties)
Dokumente benodig:
- Afskrif van oogtoets
- gesertifiseerde ID afskrif
Course Properties
| Course Start Date | 2026-05-01 8:30 am |
| Course End Date | 2026-10-31 3:00 pm |
| Capacity | 50 |
| Available places | 38 |
| Price | R2303.00 pp |
| Student Level | B: Spesialis |
| Duration | 3 dae |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase |
| Location | Op plaas |
| Category | (N) Lisensies en Ryvaardighede |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | Donkerbos | 6 | 2026-04-22 |
| 2 | Howbill Farming | 1 | 2026-04-13 |
| 3 | paardekloof | 1 | 2026-04-10 |
| 4 | Kunje Boerdery | 1 | 2026-03-12 |
| 5 | Langrivier | 1 | 2026-02-06 |
| 6 | JW van Wyk | 1 | 2026-01-26 |
| 7 | Vreeland Farm | 1 | 2026-01-14 |
