N7. Diggerloader Hertoetse
DOEL: Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is, maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry.
KURSUSVEREISTE: Die persoon moet reeds 'n bietjie ervaring hê op die digger-loader en moet `n kode 8 bestuurderslisensie hê indien die persoon die masjien op openbare paaie gaan bestuur.
Indien lisensie verval het, moet die hertoets binne 3 maande gedoen word vanaf datum wat dit verval het. Indien jy langer wag, moet jy weer die nuwelinge kursus doen.
Dokumente benodig:
- Afskrif van oogtoets
- gesertifiseerde ID afskrif
- Afskrif van vorige sertifikaat
Course Properties
| Course Start Date | 2026-05-01 8:30 am |
| Course End Date | 2026-10-31 3:00 pm |
| Capacity | 50 |
| Available places | 26 |
| Price | R1185.00 pp |
| Student Level | B: Spesialis |
| Duration | 1 dag |
| Details for classes | Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase |
| Location | Op plaas |
| Category | (N) Lisensies en Ryvaardighede |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | Donkerbos | 1 | 2026-04-22 |
| 2 | Môrester Landgoed | 2 | 2026-04-21 |
| 3 | Eselfontein | 4 | 2026-04-20 |
| 4 | Doornkraal Agri | 2 | 2026-04-15 |
| 5 | Howbill Farming | 2 | 2026-04-13 |
| 6 | Ceres Fonteintjie Boerdery | 1 | 2026-04-01 |
| 7 | Bokkenfontein | 1 | 2026-03-31 |
| 8 | Kromfontein | 1 | 2026-03-19 |
| 9 | paardekloof | 1 | 2026-03-17 |
| 10 | Middeltuin Boerdery | 1 | 2026-03-06 |
| 11 | Bronaar Plase | 2 | 2026-03-02 |
| 12 | Nooitgedacht | 1 | 2026-02-26 |
| 13 | Verdun Estates | 2 | 2026-02-25 |
| 14 | Boplaas 1743 Landgoed | 1 | 2026-02-16 |
| 15 | JW van Wyk | 1 | 2026-01-09 |
| 16 | Alhambra | 1 | 2026-01-09 |
