N2. Vurkhyser Nuwelinge
Om onervare of nuwe vurkhyserdrywers op te lei in rytegnieke en veiligheid. Om die lisensie te bekom wat deur die wet vereis word en wat daarna tweejaarliks hernu moet word.
Hierdie datum op website is net vir inskrywings doeleindes en nie datum van kursus
Die kursus word ingedeel op n rooster, met datum en lokaal
Dokumente benodig:
- Afskrif van Oogtoets(Visual Screening)
- ID afskrif van student (gesertifiseer)
- Afskrif van Mediese verslag – deur dokter of suster in diens
- Skool Kwalifikasie – brief wat bevestig wanneer die persoon skool verlaat het is ook voldoende, geteken deur persoon se bestuurder
Course Properties
| Course Start Date | 2026-05-01 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-01 3:30 pm |
| Capacity | 150 |
| Available places | 150 |
| Price | R1570 pp |
| Student Level | B |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | Hierdie datum op website is net vir inskrywings doeleindes en nie datum van kursus Die kursus word ingedeel op n rooster, met datum en lokaal |
| Location | Op plaas |
| Category | (N) Lisensies en Ryvaardighede |
