(B) Produksiebestuur
Oorsig oor onkruidbestuur, algemene en chemiese klassifikasies van onkruiddoders, weerstandbestuur.posisionering en riglyne
Geen kansellasies binne 2 weke voor kursus.
| Course Start Date | 2026-08-26 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-26 3:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R1627 p.p |
| Student Level | F, G, H |
| Duration | 1 dag |
| Multiple classes | no |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (B) Produksiebestuur |
Hierdie kursus het die doel om plaas- en produksie-bestuurders se kennis toediening uit te bou deur die teorie van spuit deposisie en uitvoering van effektiewe kalibrasie, dosering van chemie en toediening daarvan te bespreek. Die kursus dek die volgende teorie af: Agtergrond en teoretiese kennis van effektiewe balkspuit toediening; Bespreking van deposisie parameters en die invloed daarvan op gewasbeskerming; bespreking van faktore wat deposisie beiinvloed, Opstelling en kalibrasie van stelsels volgens scenarios; Praktiese demonstrasie van die kalibrasie proses.
Geen kansellasies binne 10 dae voor kursus
| Course Start Date | 2026-08-06 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-06 3:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R2036 p.p |
| Student Level | F, G, H |
| Duration | 1 dag |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (B) Produksiebestuur |
Hierdie kursus het die doel om plaas- en produksie-bestuurders se kennis toediening uit te bou deur die teorie van spuit deposisie en uitvoering van effektiewe kalibrasie, dosering van chemie en toediening daarvan te bespreek. Die kursus dek die volgende teorie af: Agtergrond en teoretiese kennis van effektiewe balkspuit toediening; Bespreking van deposisie parameters en die invloed daarvan op gewasbeskerming; bespreking van faktore wat deposisie beiinvloed, Opstelling en kalibrasie van stelsels volgens scenarios; Praktiese demonstrasie van die kalibrasie proses
Geen kansellasies binne 10 dae voor kursus
| Course Start Date | 2026-09-03 8:30 am |
| Course End Date | 2026-09-03 3:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R2036 p.p |
| Student Level | F, G, H |
| Duration | 1 dag |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (B) Produksiebestuur |
Doel: Hierdie program bied aan bestuurders `n oorsig oor tydbestuur-suksessleutels en -sisteme. Doeltreffende bestuur van spanning. Doeltreffende gebruik van kommunikasiegereedskap & Emosionele Intelligensie. Die program sal oor 2 dae aangebied word.
|
Temas: • Hooftrekke / inleiding tot tyd- en fokusbestuur Vaardighede: Leerdoelwitte:
Kursus mag nie binne 10 dae voor aanvang gekanseleer word nie . |
| Course Start Date | 2026-08-25 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-26 3:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R3688 p.p |
| Student Level | F,G,H |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1:25 Augustus Dag 2: 26 Augustus |
| Location | Ceres |
| Location | Ceres |
| Category | (B) Produksiebestuur |
Die kursus is gerig op produksie bestuurders en persone betrokke in gewas beskerming aktiwiteite in die industrie wat meer in diepte kennis oor gewas beskerming as geheel wil kry en spesifieke beginsels vir die beheer van algemene siektes en insek plae wat ons tee kom in die industrie.
DAG 1
- Taksonomiese oorsig van die belangrikste plantsiektes en plae wat met steenvrugte geassosieer is.
- Voortplanting
- Epidemiologie van plae en siektes:
- Geïntegreerde Insekplaag bestuur:
- Geïntegreerde plantsiekte bestuur:
- Patogeen en insek weerstand teen plaagdoders, voorkoming en bestuur – IRAC/FRAC.
- Plaag en siekte monitoring.
- Plaagdoders en marktoegang.
DAG 2
- Opstelling van spuit toerusting, kalabrasie en dosering.
- Bestuur van die blomkompleks plae – Blaaspootjies, Pentatomidae besies (bv antestia), bloubesies, plantluis en bolwurm.
- OVM en Valskodlingmot bestuur – ‘n alomvattende geïntegreerde benadering met inbegrip van plaagdoder gebruik, paringsontwrigting, kulturele bestuur en gebruik van modelering.
- Kalander bestuur en spuitbeplanning vir voorkoming van versilwering soos veroorsaak deur blaaspootjies net voor oes.
- Bestuur van vrugtevlieë
- Dopluis en witluis bestuur.
- Bloeiselversenging en bruinvrot bestuur met fokus op beide offensiewe en defensiewe bestuur strategië (ander na-oes vrot patogene sal ook hier bespreek word).
- Bakteriese blaarvlek en problematiek met bestuur van die siekte.
- Witroes bestuur.
- Voorkoms en bestuur van stamkanker patogene by steenvrugte.
| Course Start Date | 2026-08-13 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-14 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 20 |
| Price | R2525 pp |
| Student Level | F,G,H |
| Duration | 2 days |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | day 1 : 13 August day 2: 14 August |
| Location | Ceres |
| Location | Ceres |
| Category | (B) Produksiebestuur |
Die kursus is gerig op produksie bestuurders en persone betrokke in gewas beskerming aktiwiteite in die industrie wat meer in diepte kennis oor gewas beskerming as geheel wil kry en spesifieke beginsels vir die beheer van algemene siektes en insek plae wat ons tee kom in die industrie.
DAG 1
- Taksonomiese oorsig van die belangrikste plantsiektes en plae wat met steenvrugte geassosieer is.
- Voortplanting
- Epidemiologie van plae en siektes:
- Geïntegreerde Insekplaag bestuur:
- Geïntegreerde plantsiekte bestuur:
- Patogeen en insek weerstand teen plaagdoders, voorkoming en bestuur – IRAC/FRAC.
- Plaag en siekte monitoring.
- Plaagdoders en marktoegang.
DAG 2
- Opstelling van spuit toerusting, kalabrasie en dosering.
- Bestuur van die blomkompleks plae – Blaaspootjies, Pentatomidae besies (bv antestia), bloubesies, plantluis en bolwurm.
- OVM en Valskodlingmot bestuur – ‘n alomvattende geïntegreerde benadering met inbegrip van plaagdoder gebruik, paringsontwrigting, kulturele bestuur en gebruik van modelering.
- Kalander bestuur en spuitbeplanning vir voorkoming van versilwering soos veroorsaak deur blaaspootjies net voor oes.
- Bestuur van vrugtevlieë
- Dopluis en witluis bestuur.
- Bloeiselversenging en bruinvrot bestuur met fokus op beide offensiewe en defensiewe bestuur strategië (ander na-oes vrot patogene sal ook hier bespreek word).
- Bakteriese blaarvlek en problematiek met bestuur van die siekte.
- Witroes bestuur.
- Voorkoms en bestuur van stamkanker patogene by kernvrugte
Geen kansellasies binne 10 dae voor kursus
| Course Start Date | 2026-07-30 8:30 am |
| Course End Date | 2026-07-31 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 20 |
| Price | R2525 pp |
| Student Level | F,G,H |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | day 1 : 30 July day 2: 31 July |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (B) Produksiebestuur |
Die doel is leiers te bemagtig om n sigbare verskil te maak in hul werksomgewing, in die bestuur van afdelings , spanne en koste.
- Inhoud:
Selfbeeld en selfvertroue
- Bestuur en leierskap
- Bestuursfunksies
- Bronne wat bestuur moet word
- Bestuursvaardighede
- Verskillende bestuurstyle
- Beplanning van werk
- Organisering van werk
- Gee van instruksies
- Delegering van verantwoordelikheid
- Probleemoplossing
- Kommunikasie
- Konflikhantering
- Beheer
- Klein span dinamika
- Motiveringsteorieë
Besluitneming/probleemoplossing
Hierdie kursus mag ongelukkig nie binne twee weke voor die datum gekanselleer word nie.
| Course Start Date | 2026-06-02 8:30 am |
| Course End Date | 2026-06-04 3:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R5065 p.p |
| Student Level | F,G,H |
| Duration | 3 dae en 1 opvolg |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | dag 1: 2 Junie dag 2: 3 Junie dag 3 : 4 Junie |
| Location | Ceres |
| Location | Ceres |
| Category | (B) Produksiebestuur |
Die doel is leiers te bemagtig om n sigbare verskil te maak in hul werksomgewing, in die bestuur van afdelings , spanne en koste.
- Inhoud:
Selfbeeld en selfvertroue
- Bestuur en leierskap
- Bestuursfunksies
- Bronne wat bestuur moet word
- Bestuursvaardighede
- Verskillende bestuurstyle
- Beplanning van werk
- Organisering van werk
- Gee van instruksies
- Delegering van verantwoordelikheid
- Probleemoplossing
- Kommunikasie
- Konflikhantering
- Beheer
- Klein span dinamika
- Motiveringsteorieë
- Besluitneming/probleemoplossing
Hierdie kursus mag ongelukkig nie binne twee weke voor die datum gekanselleer word nie.
| Course Start Date | 2026-09-01 8:30 am |
| Course End Date | 2026-09-03 3:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R5065 p.p |
| Student Level | F,G,H |
| Duration | 3 dae en 1 opvolg |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | dag 1:1 September dag 2: 2 september dag 3 : 3 September |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (B) Produksiebestuur |
Leer positiewe styl aan om met ondergeskiktes te kommunikeer, dissipline streng en ferm toepas en menswaardigheid uitbou. Verbeter werksverhoudings wat bydra tot beter produktiwiteit. Kommunikasie tussen kollegas, ondergeskiktes, by die huis verbeter. Maksimum 16 persone
Hierdie kursus mag ongelukkig nie binne twee weke voor die datum gekanselleer word nie.
| Course Start Date | 2026-05-01 8:30 am |
| Capacity | 100 |
| Available places | 100 |
| Price | R43 930 per groep+ vervoer |
| Student Level | F,G,H |
| Duration | 5 x 3 uur sessies, 15 selfdoen take en opvolg |
| Multiple classes | yes |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (B) Produksiebestuur |