B2. Deelnemende leierskap

Die doel is leiers te bemagtig om n sigbare verskil te maak in hul werksomgewing, in die bestuur van afdelings , spanne en koste. 

 

  • Inhoud:
    Selfbeeld en selfvertroue
  • Bestuur en leierskap
  • Bestuursfunksies
  • Bronne wat bestuur moet word
  • Bestuursvaardighede
  • Verskillende bestuurstyle
  • Beplanning van werk
  • Organisering van werk
  • Gee van instruksies
  • Delegering van verantwoordelikheid
  • Probleemoplossing
  • Kommunikasie
  • Konflikhantering
  • Beheer
  • Klein span dinamika
  • Motiveringsteorieë

Besluitneming/probleemoplossing

Hierdie kursus mag ongelukkig nie binne twee weke voor die datum gekanselleer word nie.

Course Properties

Course Start Date 2026-06-02 8:30 am
Course End Date 2026-06-04 3:30 pm
Capacity 30
Available places 30
Price R5065 p.p
Student Level F,G,H
Duration 3 dae en 1 opvolg
Multiple classes yes
Details for classes dag 1: 2 Junie dag 2: 3 Junie dag 3 : 4 Junie
Location Ceres
Location Ceres Museum(konferensie saal)
Category (B) Produksiebestuur

The event was cancelled. We are not longer accepting registration

Registrants List

No registration records found