B1.Gewasbeskerming:Steenvrugte
Die kursus is gerig op produksie bestuurders en persone betrokke in gewas beskerming aktiwiteite in die industrie wat meer in diepte kennis oor gewas beskerming as geheel wil kry en spesifieke beginsels vir die beheer van algemene siektes en insek plae wat ons tee kom in die industrie.
DAG 1
- Taksonomiese oorsig van die belangrikste plantsiektes en plae wat met steenvrugte geassosieer is.
- Voortplanting
- Epidemiologie van plae en siektes:
- Geïntegreerde Insekplaag bestuur:
- Geïntegreerde plantsiekte bestuur:
- Patogeen en insek weerstand teen plaagdoders, voorkoming en bestuur – IRAC/FRAC.
- Plaag en siekte monitoring.
- Plaagdoders en marktoegang.
DAG 2
- Opstelling van spuit toerusting, kalabrasie en dosering.
- Bestuur van die blomkompleks plae – Blaaspootjies, Pentatomidae besies (bv antestia), bloubesies, plantluis en bolwurm.
- OVM en Valskodlingmot bestuur – ‘n alomvattende geïntegreerde benadering met inbegrip van plaagdoder gebruik, paringsontwrigting, kulturele bestuur en gebruik van modelering.
- Kalander bestuur en spuitbeplanning vir voorkoming van versilwering soos veroorsaak deur blaaspootjies net voor oes.
- Bestuur van vrugtevlieë
- Dopluis en witluis bestuur.
- Bloeiselversenging en bruinvrot bestuur met fokus op beide offensiewe en defensiewe bestuur strategië (ander na-oes vrot patogene sal ook hier bespreek word).
- Bakteriese blaarvlek en problematiek met bestuur van die siekte.
- Witroes bestuur.
- Voorkoms en bestuur van stamkanker patogene by steenvrugte.
Course Properties
| Course Start Date | 2026-08-13 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-14 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 19 |
| Price | R2525 pp |
| Student Level | F,G,H |
| Duration | 2 days |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | day 1 : 13 August day 2: 14 August |
| Location | Ceres |
| Location | Ceres Museum(biblioteek) |
| Category | (B) Produksiebestuur |
Registrants List
| NUM | Farm / Organization | Registration Date |
|---|---|---|
| 1 | Leeufontein | 2026-01-15 |
