B5. Ontwikkeling van effektiewe bestuurders

Doel: Hierdie program bied aan bestuurders `n oorsig oor tydbestuur-suksessleutels en -sisteme. Doeltreffende bestuur van spanning. Doeltreffende gebruik van kommunikasiegereedskap & Emosionele Intelligensie.

Temas:

• Hooftrekke / inleiding tot tyd- en fokusbestuur
• Streshantering
• Emosionele intelligensie en spanning

Vaardighede:
• Oorsig oor tydbestuur-suksessleutels en -sisteme
• Doeltreffende bestuur van spanning
• Doeltreffende gebruik van kommunikasie-gereedskap
• Emosionele Intelligensie

Leerdoelwitte:
• Oorsig oor tydbestuur sukses sleutels en sisteme – evalueer jou bevoegdheid in elk van die 3 produktiwiteit beginsels en stel ‘n aksieplan op.
• Doeltreffende bestuur van spanning – identifiseer die oorsprong van jou spanning en ontwikkel ‘n aksieplan daarvoor.
• Doeltreffende gebruik van kommunikasie gereedskap – leer meer oor die basiese kommunikasie gereedskap en evalueer jou vermoë om dit doeltreffend te benut en stel ‘n aksieplan op om die nodige gereedskap verder te ontwikkel.
• Emosionele intelligensie en spanning – identifiseer jou denkpatrone wat tot spanning lei en die 5 stukke gereedskap om dit te bestuur

 

 Kursus mag nie binne 10 dae voor aanvang gekanseleer word nie 

Course Properties

Course Start Date 2026-08-25 8:30 am
Course End Date 2026-08-26 3:30 pm
Capacity 30
Available places 22
Price R3688 p.p
Student Level F,G,H
Duration 2 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1:25 Augustus Dag 2: 26 Augustus
Location Ceres
Location Ceres Museum(konferensie saal)
Category (B) Produksiebestuur

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Doornkraal Agri 1 2026-04-15
2 Doornkraal Agri 1 2026-04-15
3 Donkerbos 1 2026-03-31
4 Kromfontein 3 2026-03-17
5 Paardekloof 1 2026-03-17
6 KBY Uitsig 1 2026-02-10