B6. Kalibrasie en toediening: Groente

Hierdie kursus het die doel om plaas- en produksie-bestuurders se kennis toediening uit te bou deur die teorie van spuit deposisie en uitvoering van effektiewe kalibrasie, dosering van chemie en toediening daarvan te bespreek. Die kursus dek die volgende teorie af: Agtergrond en teoretiese kennis van effektiewe balkspuit toediening; Bespreking van deposisie parameters en die invloed daarvan op gewasbeskerming; bespreking van faktore wat deposisie beiinvloed, Opstelling en kalibrasie van stelsels volgens scenarios; Praktiese demonstrasie van die kalibrasie proses.

Geen kansellasies binne 10 dae voor kursus

Course Properties

Course Start Date 2026-08-06 8:30 am
Course End Date 2026-08-06 3:30 pm
Capacity 30
Available places 30
Price R2036 p.p
Student Level F, G, H
Duration 1 dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (B) Produksiebestuur

The event was cancelled. We are not longer accepting registration

No registration records found