(C) Boordlope
Blootstelling aan die nuutste groenteproduksie tegnieke, kultivars en produksie-tegnologie.
Inhoud: Besoek produksie eenhede met verskillende groente spesies. Praktiese lesings word in die lande aangebied. Ons gaan ook fokus op bemestings-programme en -tegnieke, spuitprogram teikens, grondbewerking, en waarna jy moet kyk in ‘n grondprofiel.
Uitkomstes: Basiese kennis van ‘n reeks groentespesies, insluitende voor-seisoen beplanning, in-seisoen produksie-tegnieke, en na-oes praktyke en verpakking.
Wat moet die student saambring? Warm klere, hoed, sonblok room, en waterdigte skoene.
Hierdie landloop is gemik op toesighouers, voormanne/vroue, junior produksiebestuurders.
Vertrek vanaf Koue Bokkeveld Opleidingsentrum na plase.
| Course Start Date | 2026-12-04 8:30 am |
| Course End Date | 2026-12-04 4:00 pm |
| Capacity | 40 |
| Available places | 40 |
| Price | R 660 p.p. |
| Student Level | B, D, E |
| Duration | Een dag |
| Location | Op plaas |
| Category | (C) Boordlope |
Besoek appel en peerboorde vir herfs struktuursnitte en jongboom manipulasie. Die boomvorm beïnvloed die gereelde jaarlikse drag en vrug-kwaliteit soos vruggrootte en kleur.
Die program sal ± 2 weke voor die velddag uitgestuur word.
Hierdie kursus mag nie binne 2 weke (10 werksdae) gekanselleer word nie.
| Course Start Date | 2026-05-21 8:15 am |
| Course End Date | 2026-05-21 12:30 pm |
| Capacity | 100 |
| Available places | 95 |
| Price | R802 p.p. |
| Student Level | D, E, F, G |
| Duration | Halwe dag |
| Location | Op plaas |
| Category | (C) Boordlope |
Besoek boorde om opleistelsels, groeiwyses van kultivars, boomvorming en manipulasie-tegnieke, die effek van plantdigtheid, onderstamme, snoeitegnieke, entwerk en ander verbouings-tegnieke te besigtig.
Die program sal ± 2 weke voor die velddag uitgestuur word.
Mag nie binne 2 weke (10 werksdae) voor die datum gekanselleer word nie.
| Course Start Date | 2026-11-26 8:15 am |
| Course End Date | 2026-11-26 12:30 pm |
| Capacity | 100 |
| Available places | 98 |
| Price | R 829 p.p. |
| Student Level | F, G, H |
| Duration | Halwe dag |
| Location | Op plaas |
| Category | (C) Boordlope |
Besoek boorde om opleistelsels, groeiwyses van kultivars, boomvorming en manipulasie-tegnieke, die effek van plantdigtheid, onderstamme, snoeitegnieke, entwerk en ander verbouings-tegnieke te besigtig.
| Course Start Date | 2026-08-20 8:15 am |
| Course End Date | 2026-08-20 12:30 pm |
| Capacity | 100 |
| Available places | 100 |
| Price | R 766 p.p. |
| Student Level | B, D, E |
| Duration | Halwe dag |
| Location | Op plaas |
| Category | (C) Boordlope |
Besoek boorde om opleistelsels, groeiwyses van kultivars, boomvorming en manipulasie-tegnieke, die effek van plantdigtheid, onderstamme, snoeitegnieke, entwerk en ander verbouings-tegnieke te besigtig.
Die program sal ± 2 weke voor die velddag uitgestuur word.
Mag nie binne 2 weke (10 werksdae) voor die kursus datum gekanselleer word nie.
| Course Start Date | 2026-04-09 8:15 am |
| Course End Date | 2026-04-09 12:30 pm |
| Capacity | 100 |
| Available places | 100 |
| Price | R797 p.p. |
| Student Level | E, F, G |
| Duration | Halwe dag |
| Location | Op plaas |
| Category | (C) Boordlope |