C4. Steenvrugte Velddag

Besoek boorde om opleistelsels, groeiwyses van kultivars, boomvorming en manipulasie-tegnieke, die effek van plantdigtheid, onderstamme, snoeitegnieke, entwerk en ander verbouings-tegnieke te besigtig.

Die program sal ± 2 weke voor die velddag uitgestuur word.

Mag nie binne 2 weke (10 werksdae) voor die kursus datum gekanselleer word nie.

Course Properties

Course Start Date 2026-04-09 8:15 am
Course End Date 2026-04-09 12:30 pm
Capacity 100
Available places 100
Price R797 p.p.
Student Level E, F, G
Duration Halwe dag
Location Op plaas
Category (C) Boordlope

The event was cancelled. We are not longer accepting registration

No registration records found