C1. Herfsnoei & Jongboom Manipulasie Velddag - Kernvrugte

Besoek appel en peerboorde vir herfs struktuursnitte en jongboom manipulasie. Die boomvorm beïnvloed die gereelde jaarlikse drag en vrug-kwaliteit soos vruggrootte en kleur.

Die program sal ± 2 weke voor die velddag uitgestuur word.

Hierdie kursus mag nie binne 2 weke (10 werksdae) gekanselleer word nie.

Course Properties

Course Start Date 2026-05-21 8:15 am
Course End Date 2026-05-21 12:30 pm
Capacity 100
Available places 57
Price R802 p.p.
Student Level D, E, F, G
Duration Halwe dag
Location Op plaas
Category (C) Boordlope

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Môrester Landgoed 9 2026-04-22
2 Môrester Landgoed 9 2026-04-21
3 Doornkraal Agri 9 2026-04-15
4 Donkerbos 6 2026-03-31
5 Ceres Remhoogte Boerdery 1 2026-03-10
6 Kunje Boerdery 2 2026-03-09
7 Verdun Estates 2 2026-02-25
8 Sun Sweet Fruit 1 2026-02-25
9 Rocklands 2 2025-12-05
10 De Keur 2 2025-12-05