(J) Vrugte

Doel: Om werkers die basiese kennis te gee oor gesondheid en higiëniese aspekte wat hulle gedrag beïnvloed en moontlike risiko faktore vir die vrugte kan wees. Globalgap vereistes dien as riglyn.

Course Start Date 2021-08-26 8:30 am
Course End Date 2021-08-26 3:30 pm
Capacity 30
Available places -20
Price R2930 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration 1 dag
Location skaapkraal farm
Category (J) Vrugte

Sorry, the course is now full and we could not accept more registration

Doel: Om werkers die basiese kennis te gee oor gesondheid en higiëniese aspekte wat hulle gedrag beïnvloed en moontlike risiko faktore vir die vrugte kan wees. Globalgap vereistes dien as riglyn.

Course Start Date 2021-09-08 8:30 am
Course End Date 2021-09-08 3:30 pm
Capacity 30
Available places 0
Price R2930 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration 1 dag
Location Bokkeveld Partnership
Category (J) Vrugte

Sorry, the course is now full and we could not accept more registration

Doel: Om werkers die basiese kennis te gee oor gesondheid en higiëniese aspekte wat hulle gedrag beïnvloed en moontlike risiko faktore vir die vrugte kan wees. Globalgap vereistes dien as riglyn.

Course Start Date 2021-09-21 8:30 am
Course End Date 2021-09-21 3:30 pm
Capacity 30
Available places 29
Price R2930 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration 1 dag
Location Donkerbos
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Doel: Om werkers die basiese kennis te gee oor gesondheid en higiëniese aspekte wat hulle gedrag beïnvloed en moontlike risiko faktore vir die vrugte kan wees. Globalgap vereistes dien as riglyn.

Course Start Date 2021-09-24 8:30 am
Course End Date 2021-09-24 3:30 pm
Capacity 30
Available places 27
Price R2930 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration 1 dag
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Doel: Om werkers die basiese kennis te gee oor gesondheid en higiëniese aspekte wat hulle gedrag beïnvloed en moontlike risiko faktore vir die vrugte kan wees. Globalgap vereistes dien as riglyn.

Course Start Date 2021-09-30 9:00 am
Course End Date 2021-09-30 3:30 pm
Capacity 30
Available places 30
Price R2930 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration 1 dag
Multiple classes yes
Details for classes Datums word bevestig met die plase.
Location To be comfirmed
Location Bokkeveld Kwekery
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Doel: Om werkers die basiese kennis te gee oor gesondheid en higiëniese aspekte wat hulle gedrag beïnvloed en moontlike risiko faktore vir die vrugte kan wees. Globalgap vereistes dien as riglyn.

Course Start Date 2021-10-07 8:30 am
Course End Date 2021-10-07 3:30 pm
Capacity 30
Available places 0
Price R2930 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration 1 dag
Location Donkerbos
Category (J) Vrugte

Sorry, the course is now full and we could not accept more registration

Doel: Om werkers die basiese kennis te gee oor gesondheid en higiëniese aspekte wat hulle gedrag beïnvloed en moontlike risiko faktore vir die vrugte kan wees. Globalgap vereistes dien as riglyn.

Course Start Date 2021-10-13 8:30 am
Course End Date 2021-10-13 3:30 pm
Capacity 30
Available places 0
Price R2930 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration 1 dag
Location Donkerbos
Category (J) Vrugte

Sorry, the course is now full and we could not accept more registration

Om vrugte te pluk sonder om enige gehalte in te boet, bly almal se eerste prioriteit. Ons bied praktiese en kreatiewe opleidingsessies aan wat 'n groot bydrae kan lewer om hierdie doelwit te bereik. Gehalte word verseker deur die korrekte hantering van vrugte wat lei tot beter vergoeding vir almal.

Course Start Date 2021-12-03 8:30 am
Course End Date 2021-12-03 3:30 pm
Capacity 200
Available places 100
Price R1260 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration 2 x half dag sessies
Multiple classes yes
Details for classes Datums word deur plase bevestig.
Location To be comfirmed
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Om vrugte te pluk sonder om enige gehalte in te boet, bly almal se eerste prioriteit. Ons bied praktiese en kreatiewe opleidingsessies aan wat 'n groot bydrae kan lewer om hierdie doelwit te bereik. Gehalte word verseker deur die korrekte hantering van vrugte wat lei tot beter vergoeding vir almal.

Course Start Date 2021-12-03 8:30 am
Course End Date 2021-12-03 12:00 pm
Capacity 200
Available places 105
Price R630 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration Half dag
Multiple classes yes
Details for classes Datums word bevestig met die plase.
Location To be comfirmed
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Die doel met die kursus is om die almal toe te rus met kennis oor hoe die plante funksioneer waarmee ons werk. Terselfdertyd kan ervaar word hoe plante reageer wanneer sekere aksies op hulle uitgevoer word en waarom sekere aksies op sekere tye gedoen moet word. Plante is soos mense hulle reageer wanneer sekere aksies gedoen word.

Inhoud

1. Basiese struktuur van die boom en die funksies van die onderskeie plantdele 2. Prosesse wat plaasvind binne die boom soos fotosintese, respirasie, transpirasie 3. Hoe vind bestuiwing plaas 4. Beweging van water in die plant 5. Begrippe van ent en okuleer 6. Redes vir wintersnoei, herfssnoei, somersnoei 7. Uitdunning van vrugte (redes, tyd) 8. Hoe word rypheidsmonsters geneem.

Course Start Date 2021-09-30 8:30 am
Course End Date 2021-09-30 12:00 pm
Capacity 20
Available places 19
Price R680 per person of R3500 per groep + vervoer
Student Level A - E
Duration 3 x half dag sessies
Details for classes Datums sal bevestig word.
Location To be comfirmed
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Doel:  Die doel van die “boom” kursus is om van die werkers, “verstaners“, van die boom te maak en nie net, “doeners”, van opdragte nie. Die seisoenale groeisiklus van die boom word volledig behandel.

Course Start Date 2021-09-22 1:30 pm
Course End Date 2021-09-22 4:30 pm
Capacity 25
Available places -2
Price R1260 per persoon
Student Level A, B, C
Duration 1.5 dae
Multiple classes yes
Details for classes Dag 1: 16 September(voldag) Dag 2: 22 September (halfdag)
Location NG Kerk Op die Berg
Category (J) Vrugte

Sorry, the course is now full and we could not accept more registration

Doel: Die doel van die “boom” kursus is om van die werkers, “verstaners“, van die boom te maak en nie net, “doeners”, van opdragte nie. Die seisoenale groeisiklus van die boom word volledig behandel.

Course Start Date 2021-09-22
Course End Date 2021-09-23
Capacity 20
Available places 20
Price R1260 per persoon
Student Level A, B, C
Duration 1.5 dae
Details for classes Dag 1: 22 September Dag 2: 23 September
Location Ceres
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Hierdie kursus is gerig op monitors vir kern- en
steenvrugteplase. Studente wat hierdie kursus bywoon
leer teoretiese kundigheid en praktiese vaardighede
om ‘n effektiewe boordmonitor te wees:
• Doel van monitering en moniteringteorie
• Eienskappe van ‘n goeie monitor
• Pligte en verantwoordelikhede van ‘n boordmonitor
• Boordmonitor-metodiek
• Boord- en lokvalinspeksie en dataversameling
• Gebruik van data
• Basiese insekte- en plantsiektekunde

• Identifikasie van plae en peste in kern- en steenvrugte

Course Start Date 2021-07-01 8:30 am
Course End Date 2021-07-02 3:30 pm
Capacity 10
Available places 1
Price R1560 per persoon
Student Level B
Duration 2.5 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 01 Julie Dag 2: 02 Julie
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Doel: Onderrig snoeiers in (1) Die basiese beginsels van snoei van vrugtebome, (2)  Die hantering van snoeigereedskap, (3) Redes vir die snoei van vrugtebome, en (4) Die reaksie op snoeisnitte. Bespreek ook dele van die boom, snoeiterminologie, boomvorms en die invloed van tyd van snoei op die boom.

Course Start Date 2021-05-19 8:30 am
Course End Date 2021-05-19 3:30 pm
Capacity 80
Available places 49
Price R880 per persoon
Student Level A, B, C
Duration 1 dag
Location morester landgoed
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Hierdie kursus is gerig op monitors vir kern- en
steenvrugteplase. Studente wat hierdie kursus bywoon
leer teoretiese kundigheid en praktiese vaardighede
om ‘n effektiewe boordmonitor te wees:
• Doel van monitering en moniteringteorie
• Eienskappe van ‘n goeie monitor
• Pligte en verantwoordelikhede van ‘n boordmonitor
• Boordmonitor-metodiek
• Boord- en lokvalinspeksie en dataversameling
• Gebruik van data
• Basiese insekte- en plantsiektekunde

• Identifikasie van plae en peste in kern- en steenvrugte

Course Start Date 2021-07-29 8:30 am
Course End Date 2021-07-30 3:30 pm
Capacity 18
Available places 0
Price R1560 per persoon
Student Level B
Duration 2.5 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 29 Julie Dag 2: 30 Julie
Location Ceres Museum
Location ceres Vallei kerksaal
Category (J) Vrugte

Sorry, the course is now full and we could not accept more registration

Hierdie kursus is gerig op monitors vir kern- en
steenvrugteplase. Studente wat hierdie kursus bywoon
leer teoretiese kundigheid en praktiese vaardighede
om ‘n effektiewe boordmonitor te wees:
• Doel van monitering en moniteringteorie
• Eienskappe van ‘n goeie monitor
• Pligte en verantwoordelikhede van ‘n boordmonitor
• Boordmonitor-metodiek
• Boord- en lokvalinspeksie en dataversameling
• Gebruik van data
• Basiese insekte- en plantsiektekunde

• Identifikasie van plae en peste in kern- en steenvrugte

Course Start Date 2021-08-23 8:30 am
Course End Date 2021-08-24 3:30 pm
Capacity 6
Available places 0
Price R1560 per persoon
Student Level B
Duration 2.5 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 23 Augustus Dag 2: 24 Augustus
Location Ceres Museum
Category (J) Vrugte

Sorry, the course is now full and we could not accept more registration

Hierdie kursus is gerig op monitors vir kern- en
steenvrugteplase. Studente wat hierdie kursus bywoon
leer teoretiese kundigheid en praktiese vaardighede
om ‘n effektiewe boordmonitor te wees:
• Doel van monitering en moniteringteorie
• Eienskappe van ‘n goeie monitor
• Pligte en verantwoordelikhede van ‘n boordmonitor
• Boordmonitor-metodiek
• Boord- en lokvalinspeksie en dataversameling
• Gebruik van data
• Basiese insekte- en plantsiektekunde

• Identifikasie van plae en peste in kern- en steenvrugte

Course Start Date 2021-08-02 8:30 am
Course End Date 2021-08-03 3:30 pm
Capacity 12
Available places 2
Price R1560 per persoon
Student Level B
Duration 2.5 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 02 Augustus Dag 2: 03 Augustus
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Hierdie kursus is gerig op monitors vir kern- en
steenvrugteplase. Studente wat hierdie kursus bywoon
leer teoretiese kundigheid en praktiese vaardighede
om ‘n effektiewe boordmonitor te wees:
• Doel van monitering en moniteringteorie
• Eienskappe van ‘n goeie monitor
• Pligte en verantwoordelikhede van ‘n boordmonitor
• Boordmonitor-metodiek
• Boord- en lokvalinspeksie en dataversameling
• Gebruik van data
• Basiese insekte- en plantsiektekunde

• Identifikasie van plae en peste in kern- en steenvrugte

Course Start Date 2021-08-26 8:30 am
Course End Date 2021-08-27 3:30 pm
Capacity 15
Available places 4
Price R1560 per persoon
Student Level B
Duration 2.5 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 26 Augustus Dag 2: 27 Augustus
Location Ceres Museum
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Doel: Die kwekery boom, die hantering van die boom op die plaas, plant en versorging van die bome, benadering tot voeding en besproeiing, groeiwyse verskille tussen kultivars en ook appels en pere, manipulasie van bome in die eerste / tweede en derde blad.

Course Start Date 2021-06-09 8:30 am
Course End Date 2021-06-09 12:00 pm
Capacity 60
Available places 29
Price R530 per persoon
Student Level A, B, C
Duration Half dag
Location To be confirmed
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Hierdie kursus is gerig op monitors vir kern- en
steenvrugteplase. Studente wat hierdie kursus bywoon
leer teoretiese kundigheid en praktiese vaardighede
om ‘n effektiewe boordmonitor te wees:
• Doel van monitering en moniteringteorie
• Eienskappe van ‘n goeie monitor
• Pligte en verantwoordelikhede van ‘n boordmonitor
• Boordmonitor-metodiek
• Boord- en lokvalinspeksie en dataversameling
• Gebruik van data
• Basiese insekte- en plantsiektekunde

• Identifikasie van plae en peste in kern- en steenvrugte

Course Start Date 2021-08-05 8:30 am
Course End Date 2021-08-06 3:30 pm
Capacity 15
Available places 1
Price R1560 per persoon
Student Level B
Duration 2.5 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 05 Augustus Dag 2: 06 Augustus