J7. Snoei

Doel: Onderrig snoeiers in (1) Die basiese beginsels van snoei van vrugtebome, (2)  Die hantering van snoeigereedskap, (3) Redes vir die snoei van vrugtebome, en (4) Die reaksie op snoeisnitte. Bespreek ook dele van die boom, snoeiterminologie, boomvorms en die invloed van tyd van snoei op die boom.

Inhoud:

  1. Redes vir snoei van vrugtebome
  2. Terminologie van die dele van die boom
  3. Terminologie van “ongewenste” strukture in die boom
  4. Boomvorms
  5. Snoeisnitte
  6. Snoeisnitte en die tyd van die jaar
  7. Beoordeling van sterkte van groei
  8. Apikale en basale dominansie
  9. Die reaksie op die boom indien daar niks gesnoei word nie
  10. Snoei-gereedskap
  11. Snoei-wonde
  12. Algemene punte

Studente kategorie: A, B en C (snoeiers/ voormanne/ assistente)

Course Properties

Course Start Date 2026-06-12 8:30 am
Course End Date 2026-06-12 3:30 pm
Capacity 20
Available places 19
Price R1212 pp
Student Level A, B, C
Duration 1 dag / 6 ure
Location Kbos
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registration Date
1 Sun Sweet Fruit 2026-02-25