(A) Senior Bestuur & Direkteure
Die doel is om produsente bloot te stel aan maklik verteerbare en positiewe nuwe idees oor mannekrag. van ons sprekers .
Hierdie kursus mag nie binne 2 weke voor die datum gekanselleer word nie.
| Course Start Date | 2026-05-20 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-20 1:30 pm |
| Capacity | 80 |
| Available places | 72 |
| Price | R1050.00 pp |
| Student Level | G & H |
| Duration | 1 dag |
| Location | Kaleo |
| Location | Kaleo |
| Category | (A) Senior Bestuur & Direkteure |
Hierdie tema van hierdie sessie is Besproeing Skedulering. Ons gaan kyk na die interaksie tussen water, grond, wortelontwikkeling en plantreaksies. Hierdie is nie `n kursus nie, eerder `n bespreking sessie o.l.v. `n fasiliteerder . Die sessie is gemik op senior vrugte bestuurders en behoort hoogstens 3 ure te duur wat `n lesing, bespreking en `n besoek aan `n perseel of demonstrasie insluit.
Hierdie kursus mag ongelukkig nie binne twee weke voor die datum gekanselleer word nie.
| Course Start Date | 2026-10-14 8:30 am |
| Course End Date | 2026-10-14 12:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R1021 p.p |
| Student Level | G & H |
| Duration | 4 ure |
| Multiple classes | no |
| Location | Koue bokkeveld |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (A) Senior Bestuur & Direkteure |
Die fokus van hierdie sessie is om n brug te bou tussen kwaliteitstelsels/ bestuur in die boorde tot by die pakstoor .
Tydens beide die navorsing oor kwaliteit en produktiwiteit was ‘n bevinding dat die toesighouers hoegenaamd nie die wêreld van die pakstoor kan verstaan nie. Heelwat was nog nooit in ‘n pakstoor nie. Min verstaan hoe kwaliteitsvereistes gestel word en nog minder verstaan naspeuringsprosesse. Die meeste weet nie “my bestuurder het verduidelik dat die pakstoor mooi vrugte soek”. Daar moet verskillende innoverende maniere wees om die gaping tussen toesighouer en QC in die boorde en die pakstoor kleiner te maak. Dit verg egter saam dink en iets uitwerk wat nie onnodige werk is nie, maar nommer pas is vir daardie spesifieke plaas en pakhuis. Die ideaal is dat die sessie bygewoon word deur beide mense van die pakhuis en plaas.
Hierdie kursus mag ongelukkig nie binne twee weke voor die datum gekanselleer word nie.
| Course Start Date | 2026-05-29 8:30 am |
| Course End Date | 2026-05-29 12:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R690 p.p |
| Student Level | G & H |
| Duration | 4 ure |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (A) Senior Bestuur & Direkteure |
