A2. Besoek en bespreek 1: Besproeiing Skedulering
Hierdie tema van hierdie sessie is Besproeing Skedulering. Ons gaan kyk na die interaksie tussen water, grond, wortelontwikkeling en plantreaksies. Hierdie is nie `n kursus nie, eerder `n bespreking sessie o.l.v. `n fasiliteerder . Die sessie is gemik op senior vrugte bestuurders en behoort hoogstens 3 ure te duur wat `n lesing, bespreking en `n besoek aan `n perseel of demonstrasie insluit.
Hierdie kursus mag ongelukkig nie binne twee weke voor die datum gekanselleer word nie.
Course Properties
| Course Start Date | 2026-10-14 8:30 am |
| Course End Date | 2026-10-14 12:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R1021 p.p |
| Student Level | G & H |
| Duration | 4 ure |
| Multiple classes | no |
| Location | Koue bokkeveld |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (A) Senior Bestuur & Direkteure |
