(P) Pakstore

n Lewendige en goed deurdagte orientasie program wat aan beide produksie en oudit vereistes voldoen is deesdae nie opsioneel nie. Hierdie dag is ontwerp vir gewone pakkers en hanteer die belangrikste punte va verskillende aspekte o.a kwaliteit, waarom ons daarmee sukkel, wie die standaarde stel ens. 

Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-05-01 12:30 pm
Capacity 30
Available places 30
Price R5970 + vervoer
Student Level B
Duration 4 ure
Multiple classes no
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (P) Pakstore

Please login to register for this course

Om die verstaan van kwaliteit, wat die mark vereis, nader aan die uitvoerders in die boord te bring, is n besoek aan die pakstoor alleen nie voldoende om n denkskuif te maak nie. Heelwat interpretasie en opleiding is nodig om die vreemde wêreld verstaanbaar te maak.  Vir die beste resultate moet ‘n dag uitgesit word en min-of meer so verloop :

  1. Inligting van bemarkingspersoon oor die markplek, vereistes, verwagtings van plase (in klas)
  2. Inligting van pakhuis operasionele bestuurder, oor hoe prosesse werk (in klas)
  3. Besoek pakstoor (in pakstoor)
  4. Pakhuis lynbestuurder/ operasionele bestuurder spel praktiese frustrasies met plase en uitdagings uit. Boord mense verduidelik hulle uitdagings (in klas)
  5. ‘n Kort praktiese plan van aksie word saam opgetrek
Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-05-01 3:30 pm
Capacity 30
Available places 30
Price R4150 per groep
Student Level B,D,E
Duration 1 dag
Multiple classes no
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (P) Pakstore

Please login to register for this course