(I) Finansies

DOEL: Ou staatmaker kursus wat basiese besigheidsbeginsels verduidelik gebaseer op die produksiefaktore.

Course Start Date 2024-05-10 8:30 am
Course End Date 2024-05-10 12:00 pm
Capacity 30
Available places 30
Price R .00 per groep + vervoer
Student Level A ,B,C
Duration half dag kursus + opvolg sessie op latere stadium
Multiple classes yes
Details for classes 1 sessie met bestuurder vooraf vir agtergrond kennis 2 sessies met studente
Location op plaas
Location Op plaas
Category (I) Finansies

Please login to register for this course

DOEL: Die doel van die voorraad kursus is om die belangrikheid van voorraad en die belangrikheid van 'n voorraadstelsel by die studente tuis te bring. Asook hoekom daar verskille uitgewys tydens voorraad opnames. 

Course Start Date 2024-07-24 8:30 am
Course End Date 2024-07-24 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R 680.00 per persoon
Student Level C
Duration 1 dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (I) Finansies

Please login to register for this course

Doel: Is om individue & gesinne te help om hulle geld beter aan te wend, beter besluite te neem en om `n persoonlike begroting op te stel. Dit is 4 halwe dae(3ure elk) sessies. Die inhoud van die kursus is soos volg:

1. Persoonlike finansies 1.1. Inleiding, 1.2. Begroting

2. Persoonlike skuld 2.1. Begroting, 2.2. Skuld, 2.3. Besparings

3. Lenings 3.1. Begroting, 3.2. Doelwitte, 3.3. Spaar

4. Besluitneming 4.1. Begroting, 4.2. Besparings, 4.3. Toekoms

Studente moet asseblief 'n potlood saambring.

 

Course Start Date 2024-05-10 8:30 am
Course End Date 2024-05-10 12:00 pm
Capacity 30
Available places 30
Price R 4834.00 per groep + vervoer
Student Level A - F
Duration 4 half dag sessies
Multiple classes yes
Details for classes Datums sal vasgemaak word met plaas
Location op plaas
Category (I) Finansies

Please login to register for this course