I3. 6M

DOEL: Ou staatmaker kursus wat basiese besigheidsbeginsels verduidelik gebaseer op die produksiefaktore.

Verduidelik basiese besigheidbeginsels aan kursusganger, verduidelik wat besigheid moet doen om suksesvol te wees, demonstreer hoe die werker tot sukses van besigheid bydra.

Program volg maklike stappe(module 1-5), is deelnemend, hou verband met werker se ondervinding of agtergrond (werk & kultureel), gebruik terugvoering en positiewe verbetering.

Werker sal weet hoe hulle besigheid begin is en deur wie; wie is aandeel houers.

Leer oor Mark en ander beperkings op die besigheid, verstaan die aanwending van inkomste, wat is wins en verlies en die invloed van dit op die besigheid.

Verstaan die doeltreffende aanwending van menslike en fisiese hulpbronne van die besigheid.

Weet wie is die gebruikers van besigheid se produkte en vereistes.

Course Properties

Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-11-06 3:00 pm
Capacity 30
Available places 28
Price R3229 .00 per groep + vervoer
Student Level A ,B,C
Duration 1 dag kursus + opvolg sessie
Multiple classes yes
Details for classes 1 sessie met bestuurder vooraf vir agtergrond kennis 2 sessies met studente
Location op plaas
Location Op plaas
Category (I) Finansies

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registration Date
1 Boplaas 1743 Landgoed 2026-04-07
2 DONKERBOS 2026-03-31