(H) Bewaarskole

Hier is ‘n paar ontwikkeling wat plaasvind wanneer ‘n kind met blokkies speel:

  • Wiskunde konsepte (syfer begrip, kleur, patrone, herhaal, ens.)
  • Fynmotoriese ontwikkeling (handspiere)
  • Hand-oog koördinasie
  • Ruimtelike oriëntasie
  • Probleem oplossing
  • Beplanning
  • Groepwerk
  • Geduld en uithouvermoë

Kom leer hoe jy blokkies as ‘n stimulasie hulpmiddel kan gebruik en kry ‘n handleiding propvol idees.

 

Course Start Date 2026-06-02 8:30 am
Course End Date 2026-06-02 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R860.00 pp
Student Level Juffrouens van alle ouderdoms groepe
Duration 1 dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (H) Bewaarskole

Please login to register for this course

KLEUTER PROGRAM

DOEL: Dis ‘n volledige Kleuter leerprogram wat fokus op Lewensvaardighede, Visuele Persepsie, Taal ontwikkeling, Kreatiewe spel, Fyn- en Groot motoriese vaardighede. Die omvattende handleiding het ‘n maklike, verstaanbare dag-tot-dag lesbeplanning met stories, rympies en liedjies wat aansluit by die 16 temas wat behandel word.  By die opleiding word daar gefokus op spesiale terreine soos: gesyferdheid, geletterdheid, dissipline, buite- en binne spel, maak van eie apparaat, Musiek en vele meer interesante onderwerpe.  Die program is maklik verstaanbaar en uitvoerbaar vir enige juffrou.

Die volledige program bestaan uit:

  • 'n Handleiding vir die fasiliteerder
  • Loebie leesboekie met 16 stories
  • Werkboek vir kleuters
  • 25 x A3 tema plakkate
  • Weerkaart
  • Gelamineerde syfers, vorms en kleur plakkate
Course Start Date 2026-05-12 8:30 am
Course End Date 2026-05-14 3:00 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R4812.00 pp
Student Level A
Duration 3 dae
Multiple classes yes
Details for classes Dag 1 12 Mei Dag 2 13 Mei Dag 3 14 Mei
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (H) Bewaarskole

Please login to register for this course

DOEL: ‘n Dag in die kombuis van Elim saam met Nicoline Pienaar.  Met haar praktiese wenke, raad en idees maak die kokke saam met haar nuwe resepte, leer nuwe vaardighede aan in die kombuis en word weer geïnspireer om gesonde en lekker kos te kook vir die kinders in hul sentrum.

  • Geen resepteboek word uitgedeel by die opleiding, slegs notas.  Die Kookboek kan by Leer & Leef aangekoop word indien hul belangstel.
  • Kombuis toerusting-verrassing word uitgedeel
Course Start Date 2026-04-22 8:30 am
Course End Date 2026-04-22 3:00 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R1088.00 pp
Student Level A
Duration 1 dag
Location Elim
Location Elim
Category (H) Bewaarskole

Please login to register for this course