H3. Kokke Inspirasie

DOEL: ‘n Dag in die kombuis van Elim saam met Nicoline Pienaar.  Met haar praktiese wenke, raad en idees maak die kokke saam met haar nuwe resepte, leer nuwe vaardighede aan in die kombuis en word weer geïnspireer om gesonde en lekker kos te kook vir die kinders in hul sentrum.

  • Geen resepteboek word uitgedeel by die opleiding, slegs notas.  Die Kookboek kan by Leer & Leef aangekoop word indien hul belangstel.
  • Kombuis toerusting-verrassing word uitgedeel

Course Properties

Course Start Date 2026-11-04 8:30 am
Course End Date 2026-11-04 3:00 pm
Capacity 20
Available places 19
Price R1088.00 pp
Student Level A
Duration 1 dag
Location Elim
Location Elim
Category (H) Bewaarskole

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registration Date
1 Vastrap / Dutoit Agri 2026-09-07