(G) Noodhulp en Gesondheid
`n Belangrike geleentheid vir almal om hulle kennis, prakties te oefen en terugvoering te kry van Suster Coetzee. Mense vergeet as hulle nie oefen nie.
Teikengroep: Almal wat in besit is van `n geldige noodhulp sertifikaat.
Course Start Date | 2024-05-15 1:00 pm |
Course End Date | 2024-05-15 5:00 pm |
Capacity | 30 |
Available places | 30 |
Price | R268.00 per persoon |
Student Level | Almal met geldige noodhulp sertifikate |
Duration | Half dag |
Location | Ceres |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (G) Noodhulp en Gesondheid |
Basies. Amper enigiemand kan dit doen!
Vereistes: Alle studente vir alle vlakke moet graad 9 op skool geslaag het. Klasse sal streng net in taal soos uiteengesit is aangebied word. Alle leermateriaal sal ook in Afrikaans wees tensy anders aangedui of aangevra.
Bring asb `n afskrif van jou ID dokument saam!
Course Start Date | 2024-08-01 8:30 am |
Course End Date | 2024-08-02 3:00 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 20 |
Price | R1345.00 per persoon |
Student Level | A - G |
Duration | 2 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 1 Augustus Dag 2: 2 Augustus |
Location | ZZ2 Bokveldskloof |
Category | (G) Noodhulp en Gesondheid |
Basies. Amper enigiemand kan dit doen! Alle studente vir alle vlakke moet graad 9 op skool geslaag het. Hierdie kursus se teorie word aanlyn gedoen en die prakties word in die klaskamer gedoen. Leermateriaal op internet is in Afrikaans en Engels beskikbaar.
Bring asb `n afskrif van jou ID dokument saam!
Course Start Date | 2024-07-12 8:30 am |
Course End Date | 2024-08-14 3:30 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 20 |
Price | R1076.00 per persoon |
Student Level | A - G |
Duration | 30 dae aanlyn + 1 dag prakties |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Teorie: 12 Julie (30 dae aanlyn) Eksamen en prakties: 14 Augustus by lokaal |
Category | (G) Noodhulp en Gesondheid |
Basies. Amper enigiemand kan dit doen!
Vereistes: Alle studente vir alle vlakke moet graad 9 op skool geslaag het. Klasse sal streng net in taal soos uiteengesit is aangebied word. Alle leermateriaal sal ook in Afrikaans wees tensy anders aangedui of aangevra.
Bring asb `n afskrif van jou ID dokument saam!
Course Start Date | 2024-05-27 8:30 am |
Course End Date | 2024-05-28 3:00 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 20 |
Price | R1345.00 per persoon |
Student Level | A - G |
Duration | 2 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 27 Mei Dag 2: 28 Mei |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (G) Noodhulp en Gesondheid |
Die persoon moet geletterd genoeg wees om `n geskrewe vraestel te kan beantwoord. Hy/sy moet ook genoeg selfvertroue hê om opdragte te gee in ‘n noodgeval.
Vereistes: Alle studente vir alle vlakke moet graad 9 op skool geslaag het. Klasse sal streng net in taal soos uiteengesit is aangebied word. Alle leermateriaal sal ook in Afrikaans wees tensy anders aangedui of aangevra. Bewys van die vlak 1 sertifikaat moet gelewer word by die kursus.
Course Start Date | 2024-09-10 8:30 am |
Course End Date | 2024-09-12 3:00 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 20 |
Price | R1418.00 per persoon |
Student Level | A - G |
Duration | 2 dae + halwe dag |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 10 September Dag 2: 11 September Dag 3: 12 September |
Location | ceres Vallei kerksaal |

Available places | 3 |

Hierdie kursus is slegs vir studente wat in besit van `n geldige vlak 2 sertifikaat is.
Vereistes: Alle studente vir alle vlakke moet graad 9 op skool geslaag het. Klasse sal streng net in taal soos uiteengesit is aangebied word. Alle leermateriaal sal ook in Afrikaans wees tensy anders aangedui of aangevra.
Course Start Date | 2024-11-20 8:30 am |
Course End Date | 2024-11-22 12:00 pm |
Capacity | 20 |
Available places | 20 |
Price | R1565.00 per persoon |
Student Level | A - G |
Duration | 3 dae |
Multiple classes | Yes |
Details for classes | Dag 1: 20 November Dag 2: 21 November Dag 3: 22 November |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
Category | (G) Noodhulp en Gesondheid |
Feite oor gemorskos, hoe dit lei tot onproduktiwiteit, hoe jy jou dieët kan verbeter, inkopielys binne begroting.
- Gemorskos
- Wat is gemorskos?
- Nadele van gemorskos
- Siektetoestande vererger deur gemorskos:
- Tipe 2 Diabetes
- Hipertensie (Hoë Bloeddruk)
- Hartaanvalle
- Oorgewig
- Verlaagde Immuunstelsel a.g.v. Nutriënt tekorte
- Onproduktiwiteit
- Inkopielys (Groep Verband)
- Beplanning binne my begroting
- Opstel van ‘n gesonde inkopielys teenoor gemorskos.
- Ek is wat ek koop om te eet!!
Wat die student moet saambring: strokies van kos aankope, om dit te bespreek in die klas.
Course Start Date | 2024-05-10 8:30 am |
Course End Date | 2024-05-10 12:00 pm |
Capacity | 30 |
Available places | 30 |
Price | R1726.00 per groep + vervoer |
Student Level | A - E |
Duration | 3 ure / halwe dag |
Location | op plaas |
Location | Op plaas |
Category | (G) Noodhulp en Gesondheid |