G5. Noodhulp Vlak 2: Afrikaans

Die persoon moet geletterd genoeg wees om `n geskrewe vraestel te kan beantwoord. Hy/sy moet ook genoeg selfvertroue hê om opdragte te gee in ‘n noodgeval.

Vereistes: Alle studente vir alle vlakke moet graad 9 op skool geslaag het. Klasse sal streng net in taal soos uiteengesit is aangebied word. Alle leermateriaal sal ook in Afrikaans wees tensy anders aangedui of aangevra. Bewys van die vlak 1 sertifikaat moet gelewer word by die kursus. 

Course Properties

Course Start Date 2026-09-14 8:30 am
Course End Date 2026-09-16 3:00 pm
Capacity 20
Available places 4
Price R1446 pp
Student Level A - G
Duration 2 dae + halwe dag
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1: 14 September Dag 2: 15 September Dag 3: 16 September
Location Ceres
Category (G) Noodhulp en Gesondheid

Please login to register for this course

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Doornkraal Agri 5 2026-04-15
2 DENNEKRUIN 4 2026-03-27
3 Sparrenburg 1 2026-03-17
4 Nooitgedacht 3 2026-02-27
5 Sun Sweet Fruit 1 2026-02-25
6 Wakkerstroom Plaas 1 2026-01-24
7 Coshla 1 2026-01-15