(T) Kampe
Om aan Xhosa en Sotho persone (mans en vrouens) ’n veilige omgewing te skep waar hulle hul stories van die verlede kan vertel en die nodige hulp ontvang. Verskeie maatskaplike probleme en uitdagings wat die nuutste tendense is word aangespreek. Daar word veral gefokus op gesondheidskwessies, leierskapontwikkeling en hantering van traumatiese gebeure. Ons eindig die kamp met doelwitte vir die pad vorentoe.
| Course Start Date | 2026-09-18 7:00 pm |
| Course End Date | 2026-09-20 11:00 am |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R850.00 p.p. |
| Student Level | A, B, C, D |
| Duration | Naweek, 2½ dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 18 September Dag 2: 19 September Dag 3: 20 September |
| Location | Boy Muller |
| Location | Boy Muller |
| Category | (T) Kampe |
Help mans om agter te kom wat dit is wat hulle terug hou in die lewe. ’n Veilige omgewing haar hulle kan praat oor goed wat hulle pla. Leer om gesonde keuses te maak om ’n suksesvolle gesin te bou en om betrokke te wees in hulle kinders se lewe.
| Course Start Date | 2026-02-20 7:00 pm |
| Course End Date | 2026-02-22 11:00 am |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R850 p.p. |
| Student Level | A, B, C |
| Duration | Naweek, 2½ dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 20 Februarie Dag 2: 21 Februarie Dag 3: 22 Februarie |
| Location | Boy Muller |
| Location | Boy Muller |
| Category | (T) Kampe |
Help mans om agter te kom wat dit is wat hulle terug hou in die lewe. ’n Veilige omgewing haar hulle kan praat oor goed wat hulle pla. Leer om gesonde keuses te maak om ’n suksesvolle gesin te bou en om betrokke te wees in hulle kinders se lewe.
| Course Start Date | 2026-05-08 7:00 pm |
| Course End Date | 2026-05-10 11:00 am |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R850 p.p. |
| Student Level | A, B, C |
| Duration | Naweek, 2½ dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 8 Mei Dag 2: 9 Mei Dag 3: 10 Mei |
| Location | Boy Muller |
| Location | Boy Muller |
| Category | (T) Kampe |
Help mans om agter te kom wat dit is wat hulle terug hou in die lewe. ’n Veilige omgewing haar hulle kan praat oor goed wat hulle pla. Leer om gesonde keuses te maak om ’n suksesvolle gesin te bou en om betrokke te wees in hulle kinders se lewe.
| Course Start Date | 2026-10-23 7:00 pm |
| Course End Date | 2026-10-25 11:00 am |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R850 p.p. |
| Student Level | A, B, C |
| Duration | Naweek, 2½ dae |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 23 oktober Dag 2: 24 Oktober Dag 3: 25 Oktober |
| Location | Boy Muller |
| Location | Boy Muller |
| Category | (T) Kampe |
Kom vind net weer die ware Jy! Nie die “jy” wat ander mense van jou verwag nie, maar die ‘jy’ wat God bedoel het toe Hy met soveel liefde jou voor jou geboorte uitgekies het. Kom kamp vir ‘n naweek saam Karin van Wyk en sit saam met haar byJesus se voete.
| Course Start Date | 2026-08-14 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-16 3:30 pm |
| Capacity | 30 |
| Available places | 30 |
| Price | R1380 p.p |
| Student Level | A,B,C |
| Duration | naweek , 2 en 1/2 dae |
| Multiple classes | no |
| Location | to be confirmed |
| Category | (T) Kampe |
