S16 Persoonlike groei - Persoonlike finansies

 

Hierdie kursus is ontwerp om studente te help met die ontwikkeling van selfinsig en bewustheid van hul keuses, asook die impak wat hierdie keuses op hul Persoonlike- en Finansiële lewe het.  Die fokus val op Persoonlike Groei: Wat dit behels, hoe om areas vir ontwikkeling te identifiseer en hoe gevestigde gewoontes en denkpatrone jou groei kan belemmer.  Studente word geleer wat deursettingsvermoë werklik beteken en hoe om dit te ontwikkel.  Daar word ook ondersoek ingestel na die invloed van spanning op ons besluitneming en gedrag, en hoe dit doeltreffend bestuur kan word om sodoende herhaling van destruktiewe patrone, te voorkom.  Prakties sluit die kursus die opstel van ‘n persoonlike begroting in, gebaseer op die student se unieke inkomste en uitgawes, om finansiële insig en verantwoordelikheid te bevorder.

Course Properties

Course Start Date 2026-05-26 9:45 am
Course End Date 2026-08-18 12:45 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R6 628 per groep + vervoer
Student Level A - C
Duration 4 sessies van 3 uur elk
Multiple classes yes
Details for classes 14 Mei 19 Mei 26 Mei 18 Augustus
Location Coshla
Category (S) Lewensvaardighede binne werkstyd

Please login to register for this course

Registrants List

No registration records found