S5. Selfontdekking 2
Doel: Hierdie kursus volg Selfontdekking 1 op. Dit bestaan uit 3 sessies van omtrent 3 uur elk. Opvolg is baie belangrik – verandering veral op die vlak wat hier aangespreek word is moeilik!
Course Properties
| Course Start Date | 2026-05-11 9:30 am |
| Course End Date | 2026-05-18 12:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 19 |
| Price | R4 180 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 3 sessies van 3 uur elk |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datums sal bevestig word met die plase. |
| Location | Dankbaar |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
Registrants List
| NUM | Farm / Organization | Registration Date |
|---|---|---|
| 1 | Boplaas 1743 Landgoed | 2026-03-25 |
