Hierdie kursus is die laaste in die Selfontdekking reeks. Dit bestaan uit 3 sessies van 3 uur elk en ‘n finale 1 uur afsluitingsessie.
Dit beklemtoon selfstandige groei en gee studente die gereedskap om dit reg te kry. Daar word veral gekyk na kommunikasie. Die sessies word oor datums ± 2/3 weke uit mekaar versprei. Maksimum van 20 studente per groep.
| Course Start Date | 2026-10-12 10:00 am |
| Course End Date | 2026-11-02 1:00 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 13 |
| Price | R4 556 per groep + vervoer |
| Student Level | A - C |
| Duration | 3 sessies van 3 uur elk + 1 uur evaluasie |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Datums sal bevestig word met die plase. |
| Location | Vredelust |
| Category | (S) Lewensvaardighede binne werkstyd |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | Vredelust | 7 | 2026-02-19 |