(Q) Kantoor en Personeeldienste

Die doel is om Personeel Bestuurders die geleentheid te gee om onder mekaar te gesels en idees uit te ruil oor kwessies wat mag ontstaan in hulle professies. Dit is nie ’n sertifikaat kursus nie. Besprekings word gelei deur verskeie kenners, sal baie interaktief wees en voorbeelde wat tipies is van ons plase sal hanteer word.

2024 Onderwerpe

Sessie 1:

Datum van eerste sessie: 20 Maart

Onderwerp: KBVA reëls en prosedures

Aanbieder: Hopkins Coetzee

 

Sessie 2:

Datum van tweede sessie: Donderdag 5 Junie

Onderwerp: BEE, EE en Loobpaan paaie 

Aanbieder: KBOS

 

Sessie 3:

Datum van 3e sessie: 4 September

Onderwerp: Vergoeding

Aanbieder: Hopkins Coetzee

Course Start Date 2024-09-04 8:30 am
Course End Date 2024-09-04 12:00 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R 1711 per persoon vir reeks / R590 per sessie
Student Level HR Bestuurders
Duration 3 half dag sessies
Multiple classes Yes
Details for classes Sessie 1: 20 Maart ( Zoom) Sessie 2: 05 Junie ( KBOS) Sessie 3: 04 September ( Ceres)
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (Q) Kantoor en Personeeldienste

Please login to register for this course