DOEL: Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is, maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry.
KURSUSVEREISTE: Die persoon moet reeds 'n bietjie ervaring hê op die digger-loader en moet `n kode 8 bestuurderslisensie hê indien die persoon die masjien op openbare paaie gaan bestuur.
Indien lisensie verval het, moet die hertoets binne 3 maande gedoen word vanaf datum wat dit verval het. Indien jy langer wag, moet jy weer die nuwelinge kursus doen.
Dokumente benodig:
| Course Start Date | 2026-08-08 8:30 am |
| Course End Date | 2026-10-30 3:30 pm |
| Capacity | 50 |
| Available places | 50 |
| Price | R1179.00 pp |
| Student Level | B |
| Duration | 1 dag |
| Details for classes | Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Inskrwying word ingedeel op n rooster met datum en lokaal, rooster word dan uitgestuur |
| Location | Op plaas |
| Category | (N) Lisensies en Ryvaardighede |