N8. Diggerloader: Nuwelinge

DOEL: Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is, maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry.

KURSUSVEREISTE:  moet `n kode 8 bestuurderslisensie hê indien die persoon die masjien op openbare paaie gaan bestuur .

Die is n 3 dae ( 1 dag teorie, 2 dae prakties)

Dokumente benodig:

  • Afskrif van oogtoets
  • gesertifiseerde ID afskrif

 

Course Properties

Course Start Date 2026-08-08 8:30 am
Course End Date 2026-10-31 3:00 pm
Capacity 50
Available places 50
Price R2303.00 pp
Student Level B: Spesialis
Duration 3 dae
Multiple classes yes
Details for classes Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase
Location Op plaas
Category (N) Lisensies en Ryvaardighede

Please login to register for this course

Registrants List

No registration records found