N7. Diggerloader Hertoetse

DOEL: Om eerstens vir veiligheidsdoeleindes te verseker dat hierdie persoon wel opgelei is, maar om ook die beste benutting van die duur toerusting en die beste resultate te verkry.

KURSUSVEREISTE: Die persoon moet reeds 'n bietjie ervaring hê op die digger-loader en moet `n kode 8 bestuurderslisensie hê indien die persoon die masjien op openbare paaie gaan bestuur.

Indien lisensie verval het, moet die hertoets binne 3 maande gedoen word vanaf datum wat dit verval het. Indien jy langer wag, moet jy weer die nuwelinge kursus doen.

Dokumente benodig:

  • Afskrif van oogtoets
  • gesertifiseerde ID afskrif
  • Afskrif van vorige sertifikaat

Course Properties

Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-10-31 3:00 pm
Capacity 50
Available places 26
Price R1185.00 pp
Student Level B: Spesialis
Duration 1 dag
Details for classes Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase
Location Op plaas
Category (N) Lisensies en Ryvaardighede

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Donkerbos 1 2026-04-22
2 Môrester Landgoed 2 2026-04-21
3 Eselfontein 4 2026-04-20
4 Doornkraal Agri 2 2026-04-15
5 Howbill Farming 2 2026-04-13
6 Ceres Fonteintjie Boerdery 1 2026-04-01
7 Bokkenfontein 1 2026-03-31
8 Kromfontein 1 2026-03-19
9 paardekloof 1 2026-03-17
10 Middeltuin Boerdery 1 2026-03-06
11 Bronaar Plase 2 2026-03-02
12 Nooitgedacht 1 2026-02-26
13 Verdun Estates 2 2026-02-25
14 Boplaas 1743 Landgoed 1 2026-02-16
15 JW van Wyk 1 2026-01-09
16 Alhambra 1 2026-01-09