DOEL: Vragmotorsbestuurders wat gevaarlike goedere vervoer, word volgens wet verplig om 'n sertifikaat te bekom wat uitgereik is deur 'n goedgekeurde instansie. Sommige van die produkte wat julle vervoer word wel as gevaarlik bestempel.
Benodighede:
Inhoud / Modules
Wat gaan die studente leer/wat gaan behandel word in die kursus) • Wat is gevaarstowwe
• Verskillende klasse van gevaarstowwe
• Dokumentasie betrokke by gevaarstowwe
• Verskillende plakkate op voertuig en wat mag waneer verwyder word.
• Laai instruksies
• Wat om te doen in ‘n noodgeval en redes wat daartoe lei.
• Veiligheidsaspekte
| Course Start Date | 2026-11-06 8:30 am |
| Course End Date | 2026-11-06 3:30 pm |
| Capacity | 50 |
| Available places | 48 |
| Price | R3317.00 pp |
| Student Level | B: Spesialis |
| Duration | 2 dae |
| Multiple classes | yes |
| Details for classes | Hierdie datum op website is slegs vir inskrywingsdoeleindes, nie datum waarop kursus plaasvind. Rooster word opgestel met indeling, rooster word dan uitgestuur aan plase |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (N) Lisensies en Ryvaardighede |
| NUM | Farm / Organization | Registration Date |
|---|---|---|
| 1 | Môrester Landgoed | 2026-04-21 |
| 2 | Kromfontein | 2026-03-19 |