Die kursus gee agtergrond op monitering tegnieke, data rekordering, agtergrond oor peste en siektes. Identifikasie van plant siektes en peste is die hoof fokus van hierdie kursus.
Inhoud:
Persone wat die kursus bywoon leer die nodige vaardighede om te begin werk as groentemonitor. Hierdie kursus gee vir meer ervare monitors die geleentheid om hul vaardighede op te skerp.
Die persoon moet goeie geletterdheid hê. Die persoon moet 'n pen en sakrekenaar of selfoon met sakrekenaar toepassing saambring na die kursus.
| Course Start Date | 2026-08-19 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-19 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 16 |
| Price | R1 956 p.p. |
| Student Level | B, C |
| Duration | 1 dag |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (K) Groente |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | Bokkenfontein | 2 | 2026-03-31 |
| 2 | Bronaar Plase | 1 | 2026-03-02 |
| 3 | Langrivier | 1 | 2026-02-03 |