(K) Groente

Die kursus gee agtergrond op monitering tegnieke, data rekordering, agtergrond oor peste en siektes. Identifikasie van plant siektes en peste is die hoof fokus van hierdie kursus.

Inleiding to groentemonitering

  • Groentemonitering teorie
  • Die belang van data rekordering en data rekordering stelsels
  • Basiese insektekunde
  • Basiese plantsiektekunde
  • Identifikasie van:
    • Insek plae en hul skade
    • Plantsiektes en skade tekens

Persone wat die kursus bywoon leer die nodige vaardighede om te begin werk as groentemonitor. Hierdie kursus gee vir meer ervare monitors die geleentheid om hul vaardighede op te skerp.

Die persoon moet goeie geletterdheid hê. Die persoon moet 'n pen en sakrekenaar of selfoon met sakrekenaar toepassing saambring na die kursus.

Course Start Date 2026-09-16 8:30 am
Course End Date 2026-09-16 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R1 956 p.p.
Student Level B, C
Duration 1 dag
Location Koue Bokkeveld Opleidingsentrum
Category (K) Groente

Please login to register for this course

Course Start Date 2026-08-19 8:30 am
Course End Date 2026-08-19 3:30 pm