Doel: Onderrig snoeiers in (1) Die basiese beginsels van snoei van vrugtebome, (2) Die hantering van snoeigereedskap, (3) Redes vir die snoei van vrugtebome, en (4) Die reaksie op snoeisnitte. Bespreek ook dele van die boom, snoeiterminologie, boomvorms en die invloed van tyd van snoei op die boom.
Inhoud:
Studente kategorie: A, B en C (snoeiers/ voormanne/ assistente)
| Course Start Date | 2026-06-12 8:30 am |
| Course End Date | 2026-06-12 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 19 |
| Price | R1212 pp |
| Student Level | A, B, C |
| Duration | 1 dag / 6 ure |
| Location | Kbos |
| Location | Koue Bokkeveld Opleidingsentrum |
| Category | (J) Vrugte |
| NUM | Farm / Organization | Registration Date |
|---|---|---|
| 1 | Sun Sweet Fruit | 2026-02-25 |