J6. Boordmonitors Bloubessies

Boordmonitors: Bloubessies

Doel van die kursus:

Om boordmonitors op bloubessie plase die nodige vaardighede te gee om hulle taak te doen. Die kursus gee agtergrond op monitering tegnieke, data rekordering, agtergrond oor peste en siektes. Sterk klem word gelê op die identifikasie van pes insekte, skade en plant siekte tekens.


Inhoud / Modules
Inleiding to boordmonitering
Boordmonitering teorie
Die belang van data rekordering en data rekordering stelsels
Basiese insektekunde
Basiese plantsiektekunde
Identifikasie van:
- Insek plae van bloubessies
- Plantsiektes van bloubessies
- Voordelige insekte


Uitkomstes:

Persone wat die kursus bywoon leer die nodige vaardighede om te begin werk as boordmonitor. Hierdie kursus gee vir meer ervare monitors die geleentheid om hul vaardighede op te skerp.


Vereistes
(bv. geletterdheid / matriek / ʼn vorige kursus) Geletterdheid.


Tydsduur

Volle dag kursus 09:00 – 15:30/16:00

Course Properties

Course Start Date 2026-06-12 8:30 am
Course End Date 2026-06-12 3:30 pm
Capacity 20
Available places 20
Price R1391 pp
Student Level B
Duration 1 dag
Multiple classes No
Location Ceres
Location Ceres
Category (J) Vrugte

The event was cancelled. We are not longer accepting registration

Registrants List

No registration records found