J1. Voedselhigiëne(afr)

Doel:Om werkers die basiese kennis te gee oor gesondheid en higiëniese aspekte wat hulle gedrag beïnvloed en moontlike risiko faktore vir die vrugte kan wees. Globalgap vereistes dien as riglyn.

Xhosa of Afrikaans word apart aangebied (nie gemeng).

Daar moet gespesifiseer word of dit vir plaas of pakhuis is asb.

Course Properties

Course Start Date 2026-05-01 8:30 am
Course End Date 2026-05-01 3:30 pm
Capacity 30
Available places 1
Price R3765 per groep + vervoer
Student Level A, B, C
Duration 1 dag / 6 ure
Location Op plaas
Category (J) Vrugte

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Kromfontein 15 2026-03-18
2 Middeltuin Boerdery 1 2026-03-06
3 PANORAMA 1 2026-02-10
4 Coshla 3 2026-01-15
5 Vreeland 9 2026-01-12