H2. kleuter Program

KLEUTER PROGRAM

DOEL: Dis ‘n volledige Kleuter leerprogram wat fokus op Lewensvaardighede, Visuele Persepsie, Taal ontwikkeling, Kreatiewe spel, Fyn- en Groot motoriese vaardighede. Die omvattende handleiding het ‘n maklike, verstaanbare dag-tot-dag lesbeplanning met stories, rympies en liedjies wat aansluit by die 16 temas wat behandel word.  By die opleiding word daar gefokus op spesiale terreine soos: gesyferdheid, geletterdheid, dissipline, buite- en binne spel, maak van eie apparaat, Musiek en vele meer interesante onderwerpe.  Die program is maklik verstaanbaar en uitvoerbaar vir enige juffrou.

Die volledige program bestaan uit:

  • 'n Handleiding vir die fasiliteerder
  • Loebie leesboekie met 16 stories
  • Werkboek vir kleuters
  • 25 x A3 tema plakkate
  • Weerkaart
  • Gelamineerde syfers, vorms en kleur plakkate

Course Properties

Course Start Date 2026-05-12 8:30 am
Course End Date 2026-05-14 3:00 pm
Capacity 20
Available places 17
Price R4812.00 pp
Student Level A
Duration 3 dae
Multiple classes yes
Details for classes Dag 1 12 Mei Dag 2 13 Mei Dag 3 14 Mei
Location Leer en Leef Kantoor
Category (H) Bewaarskole

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registration Date
1 Vastrap 2026-03-27
2 paardekloof 2026-03-17
3 J.W.van Wyk 2026-01-23