Basies. Amper enigiemand kan dit doen! Alle studente vir alle vlakke moet graad 9 op skool geslaag het.
Hierdie kursus se teorie word aanlyn gedoen en die prakties word in die klaskamer gedoen. Leermateriaal op internet is in Afrikaans en Engels beskikbaar.
Bring asb `n afskrif van jou ID dokument saam!
| Course Start Date | 2026-07-20 8:30 am |
| Course End Date | 2026-08-14 3:30 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 18 |
| Price | R1251.00 pp |
| Student Level | A - G |
| Duration | 30 dae aanlyn + 1 dag prakties |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Teorie: 20 Julie (30 dae aanlyn) Eksamen en prakties: 14 Augustus by lokaal |
| Category | (G) Noodhulp en Gesondheid |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | Rietfontein | 2 | 2025-12-03 |