Die persoon moet geletterd genoeg wees om `n geskrewe vraestel te kan beantwoord. Hy/sy moet ook genoeg selfvertroue hê om opdragte te gee in ‘n noodgeval.
Vereistes: Alle studente vir alle vlakke moet graad 9 op skool geslaag het. Klasse sal streng net in taal soos uiteengesit is aangebied word. Alle leermateriaal sal ook in Afrikaans wees tensy anders aangedui of aangevra. Bewys van die vlak 1 sertifikaat moet gelewer word by die kursus.
| Course Start Date | 2026-09-14 8:30 am |
| Course End Date | 2026-09-16 3:00 pm |
| Capacity | 20 |
| Available places | 8 |
| Price | R1446 pp |
| Student Level | A - G |
| Duration | 2 dae + halwe dag |
| Multiple classes | Yes |
| Details for classes | Dag 1: 14 September Dag 2: 15 September Dag 3: 16 September |
| Location | ceres Vallei kerksaal |
| Category | (G) Noodhulp en Gesondheid |
| NUM | Farm / Organization | Registrants | Registration Date |
|---|---|---|---|
| 1 | WITZENBERG PROPERTIES - DIE EIKE | 1 | 2026-09-01 |
| 2 | Doornkraal Agri | 2 | 2026-04-15 |
| 3 | DENNEKRUIN | 4 | 2026-03-27 |
| 4 | Sparrenburg | 1 | 2026-03-17 |
| 5 | Nooitgedacht | 2 | 2026-02-27 |
| 6 | Sun Sweet Fruit | 1 | 2026-02-25 |
| 7 | Coshla | 1 | 2026-01-15 |