G4. Noodhulp Vlak 1: Vermengde leer

Basies. Amper enigiemand kan dit doen! Alle studente vir alle vlakke moet graad 9 op skool geslaag het.

Hierdie kursus se teorie word aanlyn gedoen en die prakties word in die klaskamer gedoen. Leermateriaal op internet is in Afrikaans en Engels beskikbaar.

Bring asb `n afskrif van jou ID dokument saam!

Course Properties

Course Start Date 2026-05-04 8:30 am
Course End Date 2026-06-03 3:30 pm
Capacity 20
Available places 9
Price R1251.00 pp
Student Level A - G
Duration 30 dae aanlyn + 1 dag prakties
Multiple classes Yes
Details for classes Teorie: 04 Mei (30 dae aanlyn) Eksamen en prakties: 03 Junie by lokaal
Category (G) Noodhulp en Gesondheid

Please login to register for this course

Registrants List

NUM Farm / Organization Registrants Registration Date
1 Verdun Estates 10 2026-02-25
2 Uitsig 1 2026-01-23