F1. Rekenaars vir beginners

Hierdie pakket is top-verkoper!
In 4 dae leer die studente alles wat hulle nodig het om vertroud te wees met die werking van ‘n rekenaar.
Aangesien rekenaargeletterdheid amper verpligtend is vir meeste werke en persoonlike take, is dit toenemend belangrik om die werksaamhede van die basiese sagteware te bemeester.
Hierdie kursus sal jou alles leer wat jy nodig het om vertroud te wees met jou rekenaar, basiese sagteware en die “magic” daarvan.

Modules sluit die volgende in:

• Basiese rekenaars (Windows 10/11, Tik- en sleutelbord vaardighede, oopmaak van “folders”, “shortcuts”, hardeware en sagteware ens.)
• Word Basic vaardighede
• Excel Basic vaardighede
• Internet & Email Basics

Geen vereistes behalwe leesvaardigheid nie.

Bring asb. afskrif van ID dokument en pen/potlood saam.

Course Properties

Course Start Date 2026-06-09 8:30 am
Course End Date 2026-06-12 3:30 pm
Capacity 30
Available places 30
Price R4497 p.p.
Student Level A, B, C, D, E
Duration 4 dae
Multiple classes Yes
Details for classes Dag 1:9 Junie Dag 2: 10 Junie Dag 3: 11 Junie Dag 4: 12 Junie
Location Ceres
Location Ceres Museum(konferensie saal)
Category (F) Rekenaars

The event was cancelled. We are not longer accepting registration

Registrants List

No registration records found